Monday, March 15, 2010

SENIOR SA KAMPIOENSKAPPE

Die Senior SA Kampioenskappe is ook nou agter die blad.  In kontrast waar die vis min was vir die A en C afdeling het die B Afdeling by Bloemhof 6.7 ton vis gevang.  Dit bly maar die paradys van hengel.

A-AFDELING
Wen die SA Kampioenskappe

Uitnodigings :
Tjaart Coetzee - Koedoe
Sarel Boshoff - Koedoe
Andre Bezuidenhout - Munt
Werner Geyer - Munt
Skip Scheepers - Munt

B-AFDELING
Eindig 2de tydens die kampioenskappe

Uitnodigings :
Francois Roets - Munt
Jacques Mouton - Munt

C-AFDELING
Eindig 6de tydens die kampioenskappe

Uitnodigings :
Eric Gerritsen - Koedoe
Schalk Kok - Centurion

Baie geluk aan al ons hengelaars wat uitnodiging ontvang het.  Sterkte met die SAVOF proewe wat plaasvind op 27/28 Maart te Klipdrift Dam.

No comments:

Post a Comment