Tuesday, March 2, 2010

BASSFEATHER

Hi Almal,

Ek het hierdie email gekry van Bassfeather Lodge af.  Dit lyk na 'n lekker dam om te hengel, maar ongelukkig is dit baie ver.  Die dam is in Reitz - Vrystaat.  Sien email onder aan.


Ons wil graag die naweek van die 26ste Maart n Kompetisie hou , dis vir gewone vis, dit gaan R150-00 per persoon wees (twee stokke) en dan R100-00 per tent of karavaan per nag, en dan R150-00 pppn om in die chalets te bly... Daar gaan ook n lekker dans wees die Saterdag aand en as die mense Sondag Ontbyt wil he kan hul net met ons reel. Ek weet nie of is dit n bietjie te kort kennisgewing? maar sal jul belangstel? daar gaan pryse wees.

http://www.bassfeather.co.za/

No comments:

Post a Comment