Monday, March 29, 2010

Pras Derby 15 Mei 2010

Hi daar mense kan julle uitstuur vir julle lede asseblief sodat hulle vir ons kan laat weet wie belang stel asseblief.

Die derby skuif ons na Harties die jaar was by bronkied en die gras is ongelooflik ongemaklik en die oewer te klein by Baja dam, kan skaars 15 spanne inkry op die oewer.

Kom support ons asseblief, ten minste weet ons Harties het groot karpe en babers so kan lekke interesant wees met die 6 swaarste visse.

HENGEL KOMPETISIE

PRAS HENGEL KLUB DAAG JULLE UIT !

KOM WYS JUL STAAL EN HENGEL IN ‘N SPAN VAN SES SOOS EEN MAN

By De Rust(Harties) op Saterdag 15 Mei 2010

Vanaf 7h00 – 15h00

Inskrywing: R600.00 per span van ses

1ste prys R6000.00
Vir die ses swaarste visse gevang deur span van ses. Ongeag wie van die lede dit gevang het.

2de & 3de pryse

Daar gaan gelukkige trekkings wees asook medaljes vir die grootste van elke spesie vis wat in De Rust gehengel word (karp, baber, geelvis, kurper en baars) net ‘n sekere aantal spanne kan deelneem so moenie draai nie.

Bel nou vir:
BIEL LANDSBERG : 072 586 4706
Fred Grobler : 083 324 8781
Angie Landsberg : 082 856 5389
Verversings kan angekoop word by die WATERGAT LAPA

No comments:

Post a Comment