Wednesday, September 22, 2010

NUWE KOEDOE BUITE REKORD

Baie geluk aan Jaco de Jongh wat Koedoe se buite rekord vir 'n baber verbeter het met 'n 17.700kg baber wat hy by Bamboesspruit gevang het.  Die vorige rekord was 17.000kg wat Stefan van Jaarsveld gehou het.









No comments:

Post a Comment