Monday, September 6, 2010

KOPPIES KLUBKOMPETISIE 4-5 SEPTEMBER

Koedoe se klubkompetisie was die naweek van 4-5 September hehou te Koppies Dam - Natuurbewaring.  Eerstens was daar bietjie onduidelikheid met die padaanwysigings na Koppies Dam toe.  Ons sal kyk of ons in die toekoms nie padkaarte kan kry vir die lede nie.

Eerstens wil ek net se dat ek persoonlik dink Koppies het 'n baie lekker oewer om te hengel.  Daar is 'n amblusieblik met stort geriewe, warm water, opwasplek ens.  Dan het ek ook nie eenkeer gebreek agv vassit nie.  Al wat gepla het (as die wind verkeerd waai) is alge op die lyn, maar dit is beheerbaar.

Koppies sal my weer sien in die toekoms.

NAWEEK STATISTIEKE
Aantal Hengelaars : 36
VOLSKUP : 275
SPIEEL : 33
BABER : 20
MODDERVIS : 47
GEELVIS : 12
TOTALE VIS VIR DIE NAWEEK : 387
TOTALE GEWIG VIR DIE NAWEEK : 404.365KG

Dagkompetsie Uitslae
Seniors (1ste 15 Plekke)
1) Iain Mcdonald (18 Vis 18.090kg)
2) Donald McDonald (14 Vis 14.760kg)
3) Willie Richards (11 Vis 13.090kg)
4) Markus Swart (11 Vis 9.645kg)
5) George Thomas (4 Vis 12.535kg)
6) Sias Janse van Rensburg (6 Vis 9.125kg)
7) Peet Vorster (7 Vis 6.550kg)
8) Jacques Du Preez (5 Vis 6.090kg)
9) Justin Bothma (6 Vis 4.895kg)
10)Steve Smit (4 Vis 5.600kg)
11)Francois Steyn (5 Vis 4.535kg)
12)Andre Connelly (5 Vis 3.690kg)
13)Sarel Boshoff (5 Vis 3.415kg)
14)Anton Nagel (3 Vis 5.285kg)
15)Eugene Wernick (4 Vis 3.880kg)

DAMES
1) Wilma McDonald (11 Vis 16.170kg)
2) Nicoleen Richards (7 Vis 8.500kg)
3) Zandra Boshoff (1 Vis 0.400kg)

JUNIORS
1) Kayle Swart (6 Vis 11.495kg)
2) Jako Louwrens (5 Vis 7.020kg)

JUNIOR/JUNIOR
1) Francois Steyn (2 Vis 2.890kg)
2) Wynand Richards (1 Vis 0.755kg)

VOORSKOOL
1) Gerhard Richards (1 Vis 0.980kg)

NAWEEK KOMPETISIE UITSLAE
SENIORS (1ste 15 plekke)
1) Iain McDonald (53 Vis 45.135kg)
2) Willie Richards (24 Vis 32.330kg)
3) Markus Swart (28 Vis 26.425kg)
4) George Thomas (14 Vis 24.950kg)
5) Johan Steyn (17 Vis 16.890kg)
6) Steve Smit (14 Vis 16.635kg)
7) Donald McDonald (14 Vis 14.760kg)
8) Sarel Boshoff (17 Vis 10.845kg)
9) JL du Plessis (14 Vis 11.695kg)
10)Riaan du Plessis (12 Vis 11.655kg)
11)Jacques du Preez (11 Vis 12.445kg)
12)Leon Louwrens (9 Vis 14.130kg)
13)Eugene Wernick (11 Vis 8.165kg)
14)Peet Vorster (10 Vis 9.010kg)
15)Jaco Cilliers (6 Vis 10.870kg)

DAMES
1) Nicoleen Richards (16 Vis 18.720kg)
2) Wilma McDonald (11 Vis 16.170kg)
3) Zandra Boshoff (3 Vis 3.095kg)
4) Janette Wernick (4 Vis 1.930kg)

JUNIORS
1) Kayle Swart (18 Vis 19.835kg)
2) Jako Louwrens (11 Vis 13.325kg)

JUNIOR/JUNIOR
1) Janine Wernick (5 Vis 3.930kg)
2) Francois Steyn (3 Vis 3.725kg)
3) Wynand Richards (3 Vis 2.965kg)
4) Anneline Richards (1 Vis 0.445kg)

VOORSKOOL
1) Gerhard Richards (4 Vis 4.290kg)
2) Jeandre Steyn (2 Vis 0.830kg)

Sie aangeheg van die mooi karps wat gevang is by Koppies:

Nicoleen - Daar is mooi groot karps gevang by Koppies


Willie - Ook met en van die mooi Karps


Sonsondergang by Koppies

 
Willie besig om wag te staan.


Spesies vir die naweek
Seniors
George Thomas Vol 3.920kg
George Thomas Spieel 5.420kg
Peet Vorster Muddy 0.890kg

Dames
Wilma McDonald Vol 4.285kg
Wilma McDonald Kleinbek Geelvis 1.800kg
Nicoleen Richards Baber 0.870kg

Juniors
Jako Louwrens Vol 2.830kg
Jako louwrens Muddy 0.525kg

Junior/Junior 
Francois Steyn Vol 1.805kg

Voorskool
Gerhard Richards Muddy 0.980kg
Jeandre Steyn Baber 0.520kg

No comments:

Post a Comment