Monday, September 13, 2010

FOTOS VAN DIE NAWEEK

Die Karpliga het plaasgevind by Bloemhof Dam.  Die manne was nogal besig en die offisiele uitslae sal later op die BLOG wees.  Hier is so paar fotos waar die manne besig is om te hengel (of te slaap).








Verder was Riaan en Ruan Nabal bietjie by Cilliers Vaaldam die naweek.  Lyk my die vis het goed gebyt.






No comments:

Post a Comment