Wednesday, September 22, 2010

Femme Fatale

Wel gedaan aan Shaun Lambrechts wat by die Femme Fatale 'n derde plek verower het en so ook R1600.00 gewen het.  Hy het natuurlik vir hom en sy boetie nuwe kaste gaan koop met die geld!!!  Ons maak hulle goed groot in Koedoe!!!







No comments:

Post a Comment