Wednesday, September 22, 2010

NUUSBRIEF SEPTEMBER 2010

KOPPIES DAM


Algemeen
Hier staan ons alweer aan die begin van n nuwe hengel seisoen. Die winter is die verby gaan.


Die eerste provinsiale wedstryd tussen Gauteng Noord, Sentraal Gauteng en Vrystaat het plaasgevind waartydens die heel goed met die provinsie gegaan het. Aan al die spanlede, baie geluk en in besonder aan die klublede wat daaraan deelgeneem het. Nou kan daar net voortgebou word op die sukses wat behaal was. Dit was ‚n „ moeilike dag op kantoor“ maar elkeen het sy/haar bydra gelewer. Soos in die verlede het sportmangees (in die vroulike geslag – sportvrougees) geseevier.

Lief en leed

Na aanleiding van voormelde, kan gemeld word dat 6 uit die provinsiale 11 spanne ‚n eerste plek behaal het. Aan Wilma Mc Donald, baie geluk met die prestasie wat tydens genoemde drie-koekige byeenkoms behaal was.

Soos reeds deurgegee is oom Adrian van der Niet oorlede. Ons gebede vergesel die familie in die tyd van beproewing en bid dat Ons Hemelse Vader aan hul die nodige vertroosting bied.

Kobus van der Merwe wat n knie operasie ondergaan het, sterkte met die herstel proses.

Drie van ons lede op provinsialevlak, het hul SA beamptekursus suksesvol voltooi. Baie geluk aan Rudi Strydom, Johan Pheil en Willie Swart.


Wat betref die spaninskrywings vir die komende ligas, kan genoem word dat Koedoe hengelklub die meeste spanne ingeskryf het. Dat was aleenlik moontlik aan elkeen van u wat daartoe bygedra het dat die klub tot so 'n mate gegroei het om hierdie prestasie te behaal.

Sterkte aan ons National damesspan wat gedurende Oktober 2010 aan die Match World Championships by Bloemhof gaan deelneem. Ons is daarvan bewus dat baie voorbereiding gedoen word en ons vertrou dat u as wenners met die troefee gaan wegstap.

Ook sterkte aan al ons seuns wat aan die SAVOF toer te Bloemhof dam gaan deelneem.

KLUB HENGEL AANGELEENTHEDE

Tydens die vorige Klub Uitvoerende vergadering is daar besluit om die inskrywingsgelde vir ‚n naweek-kompetisie na R20,00 per persoon te verhoog. Die rede hiertoe is om voorsiening te maak vir kontantpryse vir die dagkompetisie wenners asook vir die wenners van die naweekkompetisie. Dit word vertrou dat u as lede die nodige insig tot hierdie verhoging sal insien.

Die hengel kalender vir die volgende drie (3) maande is soos volg:

2 Oktober: Dag kompetisie te Draaifontein, Vaaldam
6 en 7 November: Naweek kompetisie te Grootdraaidam. Linker oewer bespreek.
3 en 4 Desember: Nag/dag kompetise te Bajadam te Bronkhorstspruitdam.

Die reelings vir Oktober 2010 se kompetisie by Draaifontein is:
Vertrek: 03:30 te MAXI’s op N1 snelweg
Hengeltyd: 06:30 tot 15:00
Inweeg: Donald se voertuig om 15:45
Bymekaarkom plek: 05:30 by die plaashek
Let wel: Al die hengelaars moet saam die eiendom betree. Daar is ‘n elektroniese hek om die oerwer te betree. Markus sal voorry na die hengeloewer om pad aan te wys.
Koste: R25,00 per hengelaar en R15,00 inskrywingsgeld.
Bonanza: R650,00 vir Graskarp van 5 kilogram en/of swaarder.

Liga bepalings
Die eerste liga bepaling vir die Senior A-span vind op 25 September 2010 te Biermans plaas. Die spanvergadering is op 21 September 2010 by die klubhuis. Siende dat 24 September 2010 ‘n openbare vakansiedag is, word beplan dat die span op sodanige dag by Weltina gaan oorslaap. Final reelings sal op die spanvergadering plaasvind.

Ter inligting. Die linker oewer sal gehengel word. Koedoe is verantwoordelik vir die pen van die oewer.

Die nuwe punte srelsel sal inwerking gestel word van 5 punte per vis en 10 punte per kilogram. Geen bonuspunte is meer van krag.

Karpfaset

Die karpfaset in die provinsie is besig om uit sy groei stadium te beweeg alhoewel nog baie uitdagings vir Jaques Fourie en sy lede voorle.
Daar is nou al 'n totaal van 11 penne wat aan die eerskomende liga gaan deelneem.

Dank aan Jaques vir al die werk en tyd wat hy in die faset van hengel insit en spandeer.

Marius Rush is ook nou by die provinsie. Met al sy ervaring en insig ten opsigte van hierdie faset kan net tot voordeel dien.
September 2010 hengelkompetisie


Die September 2010 naweek-kompetisie by Koppiesdam was 'n groot sukses.

Die uitslae van die algemene puntestand, is soos volg:
DAGKOMPETSIE

Willie Richards = 2208.06
Iain MacDonald = 2080.45
Markus Swart = 1951.36
George Thomas = 1632.60
Donald MacDonald = 1619.50
Jacques du Preez = 1384.91
Eric Gerritson = 1311.25
Sarel Boshoff = 1299.84
Hennie Coetzee = 1239.60
Chris Boshoff (j) =1214.70
Riaan du Plessis =1205.00
Tom Eberson = 1150.40
Andries Tiggelman (j) = 1108.95
Shaun van Blerk = 1088.15
Tinus Boshoff =1085.55
Sias Janse v Rensburg = 1058.05
Tyler van Blerk (j) = 1009.30
Boet Thomas = 1000.05

Kayle Swart (j)= 980.95
Riaan Swanepoel= 953.80
Spyker Coetzee= 873.60
Steve Smit =848.15
Eugene Wernick= 812.25
Johan Steyn= 802.75
Tjaart Coetzee= 782.60
Kobus van der Merwe= 782.00
Wilma MacDonald (d)= 772.75
Jaco de Jongh (j)= 772.30
Zandra Boshoff (d)= 755.40
Junior Latsky= 710.96
Francois Steyn =709.20
Robert Kotze= 647.35
Piet Roodt= 637.60
Jaco Cilliers =560.65
Gert Swart= 549.91
Ampie Roodt= 540.25
Duppie du Plessis= 537.40
Pieter Meintjes= 416.70
Willie Nel= 415.15
Elrich Lambrechts (jj)= 382.10
Zielas du Preez =368.65
Willie Swart= 366.65
Riaan Lerm =355.90
Anton Nagel =349.35
Pat van der Merwe= 346.95
Jan Vermaak =332.90
Peet Vorster =332.25
Shaun Lambrechts (jj)= 331.90
Riana Vermaak (d)= 295.25
Hennie Knoetze= 275.75
Charl Matthee= 275.35
JL du Plessis= 260.70
Lourens Potgieter =259.25
Leeu Tiggelman= 249.20
Nic Booysen =244.05
Thealisa van Blerk (jj)= 216.45
Frik van der Merwe= 210.25
Ziyaad Essop= 204.76
Coleen Richards (d) =184.75
Frikkie van der Merwe =177.65
Justin Bothma =176.05
Francois Steyn (jj)= 174.50
Roald Matthee (v)= 163.30
Andre Retief =161.15
Herman Kuhn =160.35
Jaco van der Merwe (jj) =156.65

Charldon Matthee (jj)= 155.60
Ruan Nabal (j)= 138.70
Darren Latsky (jj)= 128.75
Riaan Nabel =128.75
Jako Louwrens (J)= 120.20
Rosl Coetzee (d) =116.00
Jans Vorster= 102.80
Peet Swart= 95.20
Jacky Retief (d)= 94.95
Martin de Bruyn= 93.95
Waldo Swanepoel (j/j)= 93.05
Gert Swart (jj)= 86.95
Andre Connelly= 86.90
Heinrich Retief= 83.80
Willem de Jongh= 82.75
Gerhard Richards (v)= 82.65
Derrick Bezuidenhout= 74.75
Jeandre Steyn (v)= 74.00
Neil van der Westhuizen= 68.25
Christa Swart (d)= 64.90
Jandre Smit (J)= 57.30
Kevin Lerm(jj)= 49.40
Annelien Richards (jj)= 47.40
Wynand Richards (jj)= 46.95
Amber van Zyl (v)= 44.80
Tiaan Ebersohn (jj)= 43.10
Leon Louwrens= 41.75
M. Booysen (D)= 41.40
Jacques Lombard (j)= 41.40
Sandra Cormack (d)= 39.80
Billy le Roux (g)= 37.75
Jeanette Wernick (d)= 36.85
Barend Booyse (j)= 29.65
Ruan Struwig (jj)= 29.30
John Harrison =29.00
Zanika Ebersohn (v)= 28.25
Christiaan Coetzee (v)= 28.05
Bernhard Enslin= 26.20
Mine du Plessis (v)= 26.05
Koos de Beer= 23.95
Sarel Boshoff (v)= 21.35
Hoosein Mahomed =20.50
Waheed Mohamed =15.50
Hans de lange =14.45
Charisma Boshoff (JJ)= 14.25

NAWEEK PUNTE

Iain MacDonald= 2040.15
Sarel Boshoff= 1525.85
Markus Swart= 1511.90
Johan Steyn =1419.80
George Thomas =1397.00
Willie Richards= 1313.90
Kayle Swart (j)= 1164.50
Jacques du Preez =1090.60
Donald MacDonald= 1076.10
Chris Boshoff (j)= 1072.95
Kobus van der Merwe =920.25
Shaun van Blerk= 900.70
Zandra Boshoff= (d) 857.35
Tyler van Blerk =(j) 818.55
Riaan Swanepoel= 784.25
Jaco Cilliers= 717.40
Junior Latsky= 684.90
Eugene Wernick= 670.70
Francois Steyn= 620.05
Riaan du Plessis =567.25
Tinus Boshoff= 547.55
Boet Thomas= 525.50
Jaco de Jongh (j)= 504.45
Steve Smit= 448.10
Sias Janse v Rensburg= 446.30
Wilma MacDonald (d)= 444.85
JL du Plessis= 444.25
Pieter Meintjies= 416.70
Tom Eberson= 394.50
Eric Gerritsen= 360.70
Coleen Richards (d)= 347.20
Frikkie van der Merwe= 346.50
Jaco van der Merwe (jj)= 329.85
Barend Booyse (j)= 324.85
Willie Nel= 313.60
Peet Vorster= 298.90
Gert Swart= 298.35
Darren Latsky (jj)= 287.10
Andries Tiggelman (j)= 268.40
Spyker Coetzee= 265.50
Willie Swart= 263.15
Francois Steyn (jj)= 256.00
Hennie Coetzee= 255.85
Duppie du Plessis= 252.45
Piet Roodt= 246.15
Jako Louwrens (J)= 243.25
Andre Retief= 242.65

Leon Louwrens =231.30
Jan Vermaak= 215.40
Frik van der Merwe= 210.25
Riana Vermaak (d)= 202.70
Thealisa van Blerk (jj)= 183.65
Robert Kotze= 161.80
Roald Matthee (v) =148.05
Gerhard Richards (v) =145.75
Rosl Coetzee (d)= 142.10
Jeanette Wernick= 130.05
Charldon Matthee (jj)= 126.40
Zielas du Preez= 123.50
Jacky Retief (d)= 123.25
Waldo Swanepoel (j/j)= 112.50
Anton Nagel= 112.15
Elrich Lambrechts (jj)= 110.60
Leeu Tiggelman= 109.85
Justin Bothma= 108.95
Jeandre Steyn (v) =102.30
Janine Wernick= 89.30
Wynand Richards (jj)= 89.05
Kevin Lerm(jj)= 89.00
Gert Swart (jj)= 86.95
Andre Connelly= 86.90
Hennie Knoetze= 85.25
Shaun Lambrechts= (jj) 84.70
Charl Matthee= 83.85
Heinrich Retief= 83.80
Peet Swart= 82.55
Riaan Lerm= 80.15
Derrick Bezuidenhout= 74.75
Neil van der Westhuizen =68.25
Jans Vorster=68.00
Annelien Richards (jj)= 61.85
Amber van Zyl (v)= 61.70
Christa Swart (d)= 56.45
Marlize Booysen (d)= 55.85
Willem de Jongh= 42.25
Ruan Struwig (jj)= 41.95
Sandra Cormack (d)= 39.80
Billy le Roux (g)= 37.75
Bernhard Enslin =26.20
Koos de Beer= 23.95
Pat van der Merwe= 14.05
Mine du Plessis (v)= 13.45
Zanika Ebersohn (v) =12.65

Sarel Boshoff= (v) 8.50

Kersboom

Die jaarlikse kersboom vind op Saterdag 4 Desember 2010 tydens die nag/dag kompetisie te Bajadam plaas.

Verdere inligting volg. Intussen vra Marlene Coetzee vir borge vir koeldrank, lekkers, ens. vir die kinders. Kom ons ondersteun Marlene in hierdie en kontak haar gerus in die verband.

Wees op die uitkyk vir die volgende nuusbriewe vir meer inligting

Tot volgende keer, lekker hengel

2 comments:

  1. This comment has been removed by a blog administrator.

    ReplyDelete
  2. This comment has been removed by the author.

    ReplyDelete