Thursday, September 9, 2010

GAUTENG NOORD UITVOEREND

Terugvoer vanaf GN Uitvoerende Komitee :

1) Junior en Meester All Transvaal Kampioenskappe vind plaas te Kees vd Walt op 09 Oktober 2010.
2) Senior All transvaal Kampioenskappe moet duer GN aangebied word.  Die verskillende spanbesture (A, B en C) moet terugkom met 'n voorgestelde oewer vir elke span.
3) 2nd Feeder Angling workshop vind plaas op 19 September te Slaughters.
4) Sterkte aan Jacky van Zanten wat deelneem aan die Dames Wereldkampeionskappe (Match) wat plaasvind vanaf 25 - 31 Oktober te Bloemhof.
5) Sterkte an die Karpfaset wat hierdie naweek 'n liga hengel te Bloemhof Dam.
6) B- Afdeling se indeling van spanne is soos volg :
Premier B Afdeling
Munt B
Koedoe B
Centurion B
Weermag B
Pras B

Presidents B Afdeling
Iscor B
Pisces B
Polisie B
Impala B
Korrektief B

7) Indeling van water vir die liga 25 September :
Premier A Afdeling = Links
Presidents A Afdeling = Regs

8) Indeling van water vir die B-Afdeling liga 16 Oktober :
Premier B Afdeling = Links
C- Adeling = Middel
President B Afdeling = Regs

9) Pen van oewers :
1ste Been Premier A en President A 25 September 2010 te Biermans
Centurion
Koedoe

President A-Afdeling
Pisces
Iscor

1ste Been  Prmier B en President B 16 Oktober 2010 te Biermans
Koedoe
Pras

President B-Afdeling
Polisie

C-Afdeling
Koedoe
Munt

Sal die ander liga pennie later bekendmaak

Groete

No comments:

Post a Comment