Tuesday, September 14, 2010

KARPFASET UITSLAE TE BLOEMHOF

Die liga het 12:00 op Vrydag begin en 07:00 Sondag opgehou. Dit was ‘n total van 43 uur vir hierdie sessie (29 ure minder as ‘n sessie tydens ‘n SA). Die weer was mooi en het die vis baie goed uitgekom.


In total is daar 1188 vis gevang tussen 20 hengelaars met ‘n totale massa van 3.2 ton (3262kg). Hier is die offisiele uitslag van die 3de been liga:

Uitslae Liga 3de Been
Plek Pen Hengelaars Vis Gewig

1 Pen 4 Carel Schoeman & Robert Hurn 221 636.48
2 Pen 1 Nardus Buys & Jacques Mouton 143 423.9
3 Pen 3 Tim Brown & Mardelyn Brown 155 386.93
4 Pen 7 Marius Rusch & Martin Stander 137 386.73
5 Pen 6 Sarel Boshof & Willie Richards 140 334.95
6 Pen 5 Piet Smit & Robert Kotze 121 319.91
7 Pen 2 Jacques Fourie & Chris Robberts 89 288.07
8 Pen 9 Johan Van Zyl & Gideon Van Zyl 107 285.78
9 Pen 10 Muller Minaar & Assie Van Aswegen 44 110.61
10 Pen 8 Colin Janse Van Vourren & Ernest Van Rensburg 31 88.95

WEL GEDAAN AAN AL ONS HENGELAARS!!!

No comments:

Post a Comment