Thursday, February 11, 2010

TERUGVOER UITVOEREND 10 FEBRUARIE 2010

Uitvoerend het plaasgevind Woensdagaand 10 Februarie 2010.  Punte van belang is soos volg :

1) Daar is bates van Roodekopjes wat op tender uit is.
- Grassnyer
- Grinder
- Boor
- 4 Wielfiets
- Sleepwa

Ek weet ongelukkig nie in watter toestand die bogenoemde items is nie.
Tenders moet per epos ingedien word na : gnhengel@vodamail.co.za
Tender tydperk : 10 Februarie 2010 - 15 Februarie 2010

2) Die offisiele lys van die Juniors wat spanne gemaak het is ontvang vanaf Knop vd Merwe.

SASACC SPAN
Best : M.C Rossouw - Gauteng
Afr : L Gunter - KZN

P. Pretorius - Noordwes
S. King - WP
J.H Sinclair - Vrystaat
P.D Dell - KZN

Hulp Afr : G.R Booysen - Gauteng

0/19 SAVOF A SPAN

Best : K Erasmus - KZN
Afr : J. van Niekerk - MPU

A.H Tiggelman - GN
C.M van Wyk - SG
R. Erasmus - KZN
H.J van Staden - MPU
R. de Jager - GN
R. Williams - Noordwes
J.W White - MPU
D.L Stander - Vrystaat
P.J van Rooyen - Noordwes
B.J.M Booyse - GN
J.J Scheepers - GN
J.J Pieters - Noordwes

Hulp Afr. V.W Thomas - Noordwes

0/19 SAVOF B SPAN

Best : H. Jordan - MPU
Afr. : J. Dreyer - SG

K Swart - GN
A. Schoonbee - Vrystaat
Y.B Visser - Vrystaat
W. Potgieter - GN
J.Jordan - MPU
C. Moller - MPU
J.G van Greunen - GN
A. Peebles - MPU
B. Smith - Vrystaat
J.W Lombard - GN
S. Paxton - Gauteng
B.J Claasen - SG

Hulp Afr. F.E de Bruyn - Vrystaat

0/19 UITNODIGING SPAN

Best : S. van Greunen - KZN
Afr. : E. Sillands - Vrystaat

K. Lewis - SG
A.D Peo - Suid Kaap
Q. Jordaan - SG
J.D Stander - Limpopo
R. Nel - Suid Kaap
P.D Rusch - Limpopo
S.V Chetty - KZN
D.W Dutkiewicz - Gauteng
T.J Venter - SG
D,J.P vd Westhuizen - Noordwes
B.P Jurgens - KZN
H vd Westhuizen - Noordwes

Hulp Afr. J.D Koch - Limpopo

SAVOF JONGE DAME SPAN
Best. : C.F vd Merwe
Afr. : E de Beer

E.E Smit - MPU
M. Schutte - SG
A. Cornelius - Limpopo
S. Groenewald - WP
B. Breytenback - WP
Z. Nel - Gauteng
L. Kriel - GN
N. van Zyl - Gauteng
M. Rodgers - NOM
Z van Deventer - WP
A.J.C Janse v Vuuren - Vrystaat
A. Naude - Gauteng

Hulp Afr. A.R du Plessis - Vrystaat

0/13 SAVOF A SPAN

Best : J.H Appelcryn - Gauteng
Afr. : R. Herselman - SG

T Britz - SG
K Schemil - SG
T.P Venter - WP
E. Nortje - SNW
J. Herselman - SG
G.J Kombard - Vrystaat

Hulp Afr. - A. du Plessis

0/13 SAVOF B SPAN

Best : C Dreyer - SG
Afr. : P.J Appelcryn - Gauteng

D. Nel - MPU
E. Cloete - Noordwes
T.P Vergeer - SG
S. Doyle - GN
S.D de Chana - SG
J.S v Zyl - GN

Hulp Afr. : P.J Greef - Limpopo

Match Angling (paal) Spanne

JUNIOR 0/22 SPANNE
N Lubcker - GT
ZHH Henning - GT
NJ Foord - GN
AB Botha - GN

Best : EA Rossouw
Afr : MC Rossouw

JUNIOR 0/18 SPANNE
JM Bekker - Vrystaat
DJ Blom - SG
MW Mienie - SNW
V van Staden - GN
MA de Beer - SNW

Best : SJ Blom - SG
Afr : MJ Booysens - GN

JUNIOR SAVOF
M Hassen - Vrystaat
GH Hayward - Vrystaat
PJ vd Schyff - SNW
JD Bolton - Vrystaat

Best : JM v Staden - GN
Afr : PJ Bekker - Vrystaat

LIGAS
- Premier en A Afdeling 13 Februarie - De Rust
- B en C Afdeling 20 Februarie - Sal bevestig word ( Steyns of De Rust)
- Dames, Juniors en Penkoppe 27 Februarie - Steyns Vaaldam

SAVOF HALFJAAR VERSLAG
Daar is nuwe voorgestelde hengelreels vir oewer hengel op die tafel gele.  Hierdie is alles nog onder bespreking.  Ek sal die dokument later versprei na almal toe.

1) Hengel Area - Vergroot 40m X 8 meter (Amper soos met karphengel)
2) 2 Visstokke, katrol 2 hoeke soos altyd
3) Geen elektroniese 'indicators' word toegelaat nie
4) Hengelaars moet hulle vis in hulle toegelate kampie speel en ook daar uitbring.  Indien jy met 'n ander hengelaar se lyn koek, moet die koek losgemaak word en die vis moet release word.  Maak nie saak aan wie se hoek die vis is nie.  Indien 'n vis buite jou 'borderline' geland word, word die vis gediskwalifiseer en moet die vis release word.
5) Hengelaars mag nie dieper as heuphoogte in die water gaan om vis te skep nie.
6) Unhooking mats sal verplig word vir elke vis wat gevang word.  Tempo hengel gaan iets van die verlede raak.  Maak nie saak hoe groot die vis is nie.
7) Hounette gaan verander moet word soos voorgeskryf.

Ek sien hier kom nog groot poefies!!!!

ROODEKOPJES

Dit klink of Roodekopjes totaal gaan ontwikkel word.  Blykbaar het die Chinese saam met Noordwes regering 'n multi-miljoen plan om die hele area so te ontwikkel dat dit vir alle fasette van hengel voorsiening maak. 
Rakende GN - sake is nog nie opgelos nie.  We live to see what happens in the next episode!!!

Groete

No comments:

Post a Comment