Tuesday, February 23, 2010

LIGA FOTOS

Ruan vang 'n monster baber


Inweeg tyd na die liga

Spyker en kie besluit dat almal van Koedoe bietjie moet afkoel

Riaan Lerm - lekker nat

Markus

Sias

Party manne kruip in die karre weg.  Maar is wel later gevang

Lourens

Peet

Piet Roodt

Tiggies se beurt

Kobus

Donald kruip weg

Sarel

Francois en Tommy - Het sommer self ingeduik

Swannie - het 'n groot fight opgesit.

Henry

Donald word gevang

Spanpraatjie na die tyd


Afsluiting nsa 'n baie lekker liga dag.

No comments:

Post a Comment