Monday, February 22, 2010

Algemene Liga Uitslae B en C afdelings

Die 2de Been van die Algemene Liga het Saterdag 20 Februarie 2010 te Steyns Vaaldam plaasgevind.  Dit was 'n lekker warm dag met geen reen nie.  Van die lede wat betrokke was by die naweek se hengel was 50 klublede.  Wel gedaan aan al ons lede.  Julle het uiters professioneel en netjies gelyk.  Ons kan trots wees op al ons lede!!!

'n Woord van dank aan baie van ons lede wat uitgehelp het op kort kennisgewing.  Aan Jan en Riana wat op baie kort kennisgewing gehelp het met Jacques Lombard se vervoer.   Jaco Cilliers, Anton Nagel en Charl Matthee wat hulle eerste liga wedstryde gehengel het.  Hoop julle het dit geniet en sien kans vir die volgende rondtes. 

Dan moet ek ook se die gees na die tyd van al ons Koedoe lede was fantasties.  Die klompie Juniors het besluit om almal in die water de gooi na die tyd.  Dit was goeie skoon lekker pret.  Thanks aan al ons lede wat deelgeneem het ons het dit almal waardeer.

UITSLAE VAN DIE B - AFDELING
Uitslae vir die dag :

1) Munt B              212
2) Centurion B       210
3) Koedoe B         197
4) Pras B               124
5) Weermag B       116
6) Polisie B            108
7) Iscor B              106
8) Pisces B            94
9) Premiermyn B    87
10)Transnet B        86

UITSLAE VAN DE B-AFDELING NA 2 RONDTES

1) Munt B              470
2) Centurion B        440
3) Koedoe B          429
4) Weermag B        271
5) Polisie B             241
6) Pras B                239
7) Iscor B               221
8) Premiermyn B     201
9) Pisces B             199
10)Transnet B         159

UITSLAE VAN DIE C AFDELING
Uitslae vir die dag :

1) Koedoe C         110
2) Munt C              97
3) Centurion C       86
4) Weermag C       82
5) Koedoe D         80
6) Munt D               6

UITSLAE VAN DIE C AFDELING NA 2 RONDTES

1) Koedoe C         229
2) Munt C             187
3) Koedoe D         160
4) Weermag C       155
5) Centurion C       144
6) Munt D              76

Ook baie geluk aan ons individuele wenners vir die dag :
B-AFDELING

1STE PLEK - J. PFEIL (MUNT)
2DE PLEK - DU BUSSINI
3DE PLEK - J.J SCHEEPERS (MUNT)

C-AFDELING
1STE PLEK - WG THOMAS (KOEDOE)
2DE PLEK - R. DE JAGER (MUNT)
3DE PLEK - LE POTGIETER (KOEDOE)

Aan ons 2 Koedoe lede George Thomas en Lourens Potgieter wel gedaan manne!!!

No comments:

Post a Comment