Monday, February 8, 2010

FEBRUARIE KLUBKOMPETISIE - KEES VAN DER WALT

Met die huidige omstandighede by Vaaldam was dit 'n moeilike besluit of die klubkompetisie moet plaasvind of nie.  Die besluit was geneem dat ons wel voortgaan met die klubkompetisie by Kees vd Walt.  Die dag het baie lekker uitgedraai en daar was geen ongeruimdhede nie.  Ons het wel naby mekaar gesit maar daar was nog spasie oop ook gewees.  Ek wil graag almal bedank vir hulle sportmansgees tydens die klubkompetisie.  Hopelik kan ons weer daar gaan hengel as die omstandighede verander en ons die linker oewer ook kan gebruik.

Statistieke vir die klubkompetisie is soos volg :

KARP VOL : 202
KARP SPIEEL : 37
GRASKARP : 242
BABER : 8
TOTAAL : 489
TOTALE GEWIG : 419.505KG

GROOTSTE VIS :
SENIORS
GRASKARP : KOBUS VAN DER MERWE = 4.140KG
BABER : DUPPIE DU PLESSIS = 1.875KG
VOLSKUB KARP : JOHAN STEYN = 2.680KG

DAMES
VOLSKUB KARP : ZANDRA BOSHOFF = 2.160KG

JUNIORS
VOLSKUB KARP : KAYLE SWART = 2.205KG
GRASKARP : TYLER VAN BLERK = 2.335KG

JUNIOR/JUNIOR
VOLSKUB KARP : SHAUN LAMBRECHTS = 1.450KG
GRASKARP : ELRICH LAMBRECHTS = 2.805KG

Uitslae van die klubkompetisie :

SENIORS (1STE 15 PLEKKE)
1) WILLIE RICHARDS 630.35
2) IAIN MACDONALD 495.75
3) MARKUS SWART 493.85
4) AMPIE ROODT 492.20
5) TOM EBERSOHN 368.95
6) PIET ROODT 355.35
7) JOHAN STEYN 342.10
8) GEORGE THOMAS 315.60
9) HENNIE COETZEE 305.80
10)KOBUS VD MERWE 273.55
11)RIAAN DU PLESSIS 256.50
12)ERIC GERRITSEN 230.45
13)FRANCOIS STEYN 212.30
14)DONALD MACDONALD 210.80
15)JUNIOR LATSKY 204.55

DAMES
1) ZANDRA BOSHOFF 250.90
2) WILMA MACDONALD 105.20
3) CHRISTA SWART 48.15

JUNIORS
1) KAYLE SWART 333.45
2) CHRIS BOSHOFF 299.60
3) JACO DE JONGH 274.55
4) TYLER VAN BLERK 263.80

JUNIOR/JUNIOR
1) SHAUN LAMBRECHTS 195.15
2) ELRICH LAMBRECHTS 142.15
3) THEALISA VAN BLERK 40.70
4) KEVIN LERM 35.65
5) JACO VD MERWE 13.95

VOORSKOOL
1) MINE DU PLESSIS 12.60

Kees van der Walt se oewer onder die huis
Kyk na die sonneblomme aan die oorkant


Almal reg vir die dag se hengel


Inweeg tyd


Zanika en Tom Ebersohn hou sake fyn dop by die inweeg


Mine du Plessis : Wenner Voorskools 1 Vis 0.260kg


Al Koedoe se Junior/Junior en Voorskool Hengelaars


Kevin Lerm : Wenner van die lootjie trekking


Shaun Lambrechts :Junior/Junior Wenner
11 Vis 8.515kg

 
Kayle Swart Junior Wenner
19 Vis 14.345kg


Zandra Boshoff Dames Wenner
11 Vis 14.090kg


Willie Richards Wenner Seniors
35 Vis 28.035kg


'DIT IS LEKKER OM 'N KOEDOE TE IS'
Lekker een Oom Piet!!!

No comments:

Post a Comment