(Sal later fotos van die naweek op die BLOG sit)
November maand se klubkompetisie het plaasgevind by Grootdraai Dam. Soos baie van ons al weet is Grootdraai se weersomstandighede ons nooit goedgesind nie. Elke jaar by Grootdraai is daar 'n storm of dit reen aanhoudend. Van ons lede het al groot skade opgedoen by Grootdraai. Wel hierdie klubkompetisie was dit effe beter. Met die klem op EFFE.
Vrydagaand - soos ons Grootdraai ken 'n groot windstorm en was dit baie koud. Ons het die ergste verwag vir die naweek
Saterdag - was dit koud en bewolk, en het dit ook telkemale gereen. Teen die agtermiddag het die weer begin opklaar en het die son selfs sy gesig gewys. Dit het 'n lekker Saterdagaand geraak. Vir die mense wat deurnag gehengel het was dit een van die beste dae ooit by Grootdraai.
Sondagoggend - was dit lekker warm en die wind het net lekker gewaai. Hopelik het ons, ons 'curse' gebreek by Grootdraai.
Naweek Statistieke
Totale aantal vis gevang : 703
Totale gewig van die vis : 442.855kg
Karp Vol : 413
Karp Spieel : 16
Baber : 20
Moddervis : 125
Geelvis : 129
Hier is die 1ste inweeg se uitslae (Saterdagoggend van 06H00 - 15H00)
Seniors (top 10)
1) Neil vd Westhuizen 31 Vis 19.140kg
2) Markus Swart 27 Vis 15.870kg
3) Tjaart Coetzee 21 Vis 13.600kg
4) Spyker Coetzee 22 Vis 11.750kg
5) George Thomas 19 Vis 11.155kg
6) Boet Thomas 16 Vis 13.480kg
7) Riaan Nabal 17 Vis 11.025kg
8) Junior Latsky 16 Vis 9.150kg
9) Sias JV Rensburg 11 Vis 10.315kg
10)Riaan Swanepoel 10 Vis 10.600kg
Dames
1) Rosl Coetzee 4 Vis 5.770kg
2) Wilma Macdonald 1 Vis 0.815kg
Juniors
1) Carlo Smuts 14 Vis 8.685kg
2) Ruan Nabal 11 Vis 7.620kg
Junior/Junior
1) Jaco vd Merwe 1 Vis 0.685kg
Voorskool
1) Christiaan Coetzee 6 Vis 3.030kg
Hier is die 2de inweeg se uitslae (Saterdag 17H00 - Sondag 10H00)
Seniors (Top 10)
1) Jacques du Preez 43 Vis 25.235kg
2) Tinus Boshoff 40 Vis 21.630kg
3) Riaan Swanepoel 31 Vis 27.365kg
4) Johan Steyn 37 Vis 20.325kg
5) George Thomas 31 Vis 24.530kg
6) Jaco Cilliers 33 Vis 18.325kg
7) Boet Thomas 25 Vis 14.740kg
8) Junior Latsky 22 Vis 10.680kg
9) Markus Swart 21 Vis 10.965kg
10)Donald Macdonald 19 Vis 9.415kg
Dames
1) Wilma Nacdonald 14 Vis 7.880kg
2) Rosl Coetzee 10 Vis 5.475kg
Juniors
Geen
Junior / Junior
1) Franco Coetzee 7 Vis 3.865kg
2) Darren Latsky 1 Vis 0.765kg
Voorskool
1) Jeandre Steyn 2 Vis 0.915kg
FINALE UITSLAE OOR DIE NAWEEK IS SOOS VOLG :
Seniors
1) George Thomas 50 Vis 35.685kg (Swaarste Baber 9.340kg)
2) Riaan Swanepoel 41 Vis 37.965kg
3) Johan Steyn 48 Vis 28.865kg (Swaarste Muddy 1.130kg)
4) Markus Swart 49 Vis 26.835kg (Swaarste karp 3.405kg)
5) Jacques du Preez 45 Vis 26.200kg
6) Boet Thomas 41 Vis 28.220kg
7) Tinus Boshoff 43 Vis 25.590kg (Swaarste grootbek geelvis 2.930kg)
8) Jaco Cilliers 40 Vis 24.225kg
9) Junior Latsky 38 Vis 19.830kg
10)Neil vd Westhuizen 31 Vis 19.140kg (Net 1 dag gehengel)
11)Donald Macdonald 25 Vis 13.570kg
12)Tjaart Coetzee 21 Vis 13.600kg (Net 1 dag gehengel)
13)Spyker Coetzee 22 Vis 11.750kg (Net 1 dag gehengel)
14)Francois Steyn 22 Vis 11.300kg
15)JL du Plessis 19 Vis 9.885kg
16)Riaan Nabal 17 Vis 11.025kg (Net 1 dag gehengel)
17)Anton Nagel 17 Vis 9.705kg
18)Willie Nel 17 Vis 7.920kg
19)Sias JV Rensburg 11 Vis 10.315kg (Swaarste kleinbek geelvis 1.840kg) (Net 1 dag gehengel)
20)Eric Gerritsen 10 Vis 8.575kg (Net 1 dag gehengel)
21)Peet Vorster 9 Vis 5.340kg (Net 1 dag gehengel)
22)Kobus vd Merwe 8 Vis 4.855kg (Net 1 dag gehengel)
23)Danie de Jager 4 Vis 2.435kg (Net 1 dag gehengel)
24)Riaan Lerm 2 Vis 2.465kg (Net 1 dag gehengel)
25)Jans Vorster 2 Vis 2.055kg (Net 1 dag gehengel)
Dames
1) Rosl Coetzee 14 Vis 11.245kg
2) Wilma Macdonald 15 Vis 8.695kg
Juniors
1) Carlo Smuts 14 Vis 8.685kg
2) Ruan Nabal 11 Vis 7.620kg
Junior / Junior
1) Franco Coetzee 7 Vis 3.865kg
2) Darren Latsky 1 Vis 0.765kg
Voorskool
1) Christiaan Coetzee 6 Vis 3.030kg
2) Jeandre Steyn 2 Vis 0.915kg
Dankie aan al die lede wat daar was. Daar het 'n hele paar mense net vir die dag deurgekom. Dankie aan hulle ook.
Dankie aan Donald ons inweeg beampte, en so ook aan al die lede wat gehelp het om die inweeg so vlot as moontlik te laat verloop.
Tuesday, November 10, 2009
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment