Monday, January 11, 2010

Die klubkompetisie vir Januarie het plaasgevind by Steyns - Vaaldam.  Hierdie jaar was die storms baie minder as in Januarie 2009.  Dit was 'n baie lekker klubkompetisie met 68 hengelaars wat deelgeneem het.   Dit is ook die 1ste keer wat ons die dag/naweek kompetisie in werking het.  Daar is nog logistieke probleme wat ons opgetel het tydens die kompetisie wat uitgesorteer moet word.  Die sal tydens ons klubvergadering bespreek word op Donderdag 14 Januarie by GN klubhuis.

Statistieke vir die klubkompetisie.
Dagkompetisie
Volskub Karp : 264
Spieel Karp : 22
Gras Karp : 336
Baber : 18
Moddervis : 260
Geelvis : 1
Totaal gevang : 901
Totaal Massa : 502.62kg

Totaal vir die naweek
Volskub Karp : 463
Spieel Karp : 61
Gras Karp : 387
Baber : 23
Moddervis : 296
Geelvis : 1
Totaal Gevang : 1231
Totaal Massa : 746.30



Zanieka Ebersohn met haar eerste vis ooit.
Dit is haar 1ste vis van baie wat nog gaan kom!!  Sy het so uit haar hart gelag toe sy die vis vang

Mine du Plessis het ook haar 1ste vis die dag gevang!!=



Koedoe se penkoppe reg vir die inweeg


Roald Matthee - Graskarp 2.970kg



Jeandre Steyn reg met sy sak vis



Francois Steyn met sy sak vis



Tyler van Blerk



Kayle Swart



Andries Tiggelman



Zielas du Preez met sy Karp 3.545kg



Eugene Warwick - Een van die nuwe lede by Koedoe.



Gert Swart



Visvraat - Willie Richards



Iain Macdonald - 1ste jaar as Senior met 'n groot sak vis



Roald Matthee - Wenner Voorskool  Afdeling
Dagkompetisie



Charldon Matthee - Wenner Junior/Junior Afdeling
Dagkompetisie


Chris Boshoff - Wenner Junior Afdeling
Dagkompetisie



Zandra Boshoff - Wenner Dames Afdeling
Dagkompetisie



Iain Macdonald - Wenner Senior Afdeling
Dagkompetisie




Billy Le Roux - Wenner Gestremde Afdeling
Dagkompetisie



Vaaldam op sy mooiste - Saterdagaand



Jan Vermaak met sy baber.  Baber is gevang 1 minuut na die hooter geblaas het!!!!
Jammer Jan!!!



Jaco van der Merwe Junior/Junior
3de plek vir die naweek



Darren Latsky Junior/Junior
2de plek vir die naweeek



Francois Steyn Junior/Junior
Wenner vir die naweek



Tyler van Blerk Juniors
3de plek vir die naweek



Kayle Swart Juniors
2de plek vir die naweek



Chris Boshoff Juniors
Wenner Junior afdeling



Billy Le Roux Wenner gestremde afdeling



Rosl Coetzee Dames
3de plek vir die naweek



Riana Vermaak Dames
2de plek vir die naweek



Zandra Boshoff Dames
Wenner Dames Afdeling



Markus Swart Seniors
3de plek vir die naweek



Johan Steyn Seniors
2de plek vir die naweek



Sarel Boshoff Seniors
Wenner Senior Afdeling




Willem De Jongh
Willem en sy seun Jaco is nuwe lede by Koedoe.  Ons hoop van harte julle gaan dit geniet.


No comments:

Post a Comment