Uitslae vir die klubkompetisie was soos volg:
Volskub Karp : 131
Spieel Karp : 11
Baber : 2
Kanarie Kurper : 2
Totale Vis : 146
Totale Gewig : 102.655kg
Seniors (Eerste 10 plekke)
1) Johan Steyn 177.60
2) Donald Macdonald 173.65
3) Kobus vd Merwe 168.50
4) Floors Latsky 155.60 Volskub 2.875kg
5) Gert Swart 148.25
6) Jacques du Preez 124.90
7) Sarel Boshoff 100.45
8) Markus Swart 91.75
9) George Thomas 90.60
10)Shaun v Blerk 89.70
Dames
1) Wilma Macdonald 106.55 Volskub 2.055kg
2) Vanessa Badenhorst 43.60
3) Zandra Boshoff 16.60
Juniors
1) Iain Macdonald 270.40 Volskub 1.750kg
2) Chris Boshoff 132.75
3) Tyler v Blerk 123.85
4) Damio Sena 41.55
Gestrem
1) Billy Le Roux 44.75
Junior/Junior
1) Tiaan Ebersohn 30.35
2) Anneline Richards 11.15
Voorskool
1) Deone Meintjes 10.55
Fotos van die klubkompetisie
Tiaan Ebersohn met sy volskub karp.
Tiaan Ebersohn - Junior/Junior Wenner
Deone Meintjes met haar Kanarie Kurper
Deone Meintjes - Wenner Voorskool
Iain Macdonald - Wenner Juniors.
Dit is ook Iain se laaste klubkompetisie as 'n Junior.
Billy Le Roux - Wenner gestremde afdeling
Vanessa Badenhorst - 2de plek dames
Wilma Macdonald - Wenner dames
Johan Steyn - Wenner Seniors
Oom Cor was ook die klubkompetisie. Dit was baie lekker om oor cor weer daar te sien.
Die opslaan van die 'Gladiator'
Jeandre lyf die Gladiator in.
Jaco reg om te gly.
Kinders reg om te gly
Die kleintjies se gesigte is geverf
Van jonk tot oud was daar
Mean - Kyk na daardie gesiggie
Swannie wat 'n swem
Die Tombola was 'n groot sukses
Magda besig om te lootjie pryse uit te sorteer. Dit was ook 'n groot sukses.
Die Komitee voor die vuurpeleton
Ready, steady, FIRE!!!
Kyk hoe kruip Sarel en Francois weg!!
Die Komitee op die Gladiator
Daar gaan hulle - sekere mense kruip bo weg!!
Kersvader oppad
Die kinders - agter Kersvader aan
Kersvader deel lekker en koeldrank uit
Kersvader besog om geskenke aan die kinders uit te deel
Nog kinders wat geskenke ontvang
Sjoe...wat 'n groot geskenk
Gerhard Richards - het homself geniet
Darren Latsky - met sy geskenk. Hy het die kleintjies ook lekker besig gehou. Thankx Darren!!
Oom Hennie Coetzee
Kersvader afgeneem saam met die kinders
Almal het lekker gekuier!!
Instruksies van die organiseerder af - Magda was soos 'n kamp kommadant!!
Weereens baie dankie aan ALMAL wat betrokke was om hierdie dag moontlik te maak. Die kinders het dit absoluut geniet. Dit is belangrik dat ons ook tyd aan hulle afstaan om die hengel se lekker as moontlik te maak.
Weereens ek is baie trots op wat ons vermag het Saterdag!!!!
No comments:
Post a Comment