Wel gedaan aan al die provinsie se hengelaars, bestuurders, afrigters, kapteins, beamptes en ouers met 'n fantastiese hengeldag by Steyns Vaaldam. Die vis was maar bitter moeilik, maar ons as 'n provisnie het baie goed presteer. Dit wys my weereens dat ons op die regte pad is, en dat ons gesond is in ons hengel!!! kom ons hou dit so, en word nie groter as ons sport nie.
STATISTIEK VIR DIE DAG
275 VIS
205.339KG
ONGVEER 250 HENGELAARS
UITSLAE VIR DIE DAG
PENKOPPE
1) GN A - 86
2) GAU - 43
3) GN B - 27
1) JC MOUTON (GN)- 5 VIS 1.670KG
2) WC LANDSBERG (GN)4 VIS 2.185KG
3) C ABBOTT (GN)
JUNIOR A
1) GN - 139
2) GAU - 126
1) JJ SCHEEPERS(GN) - 3 VIS 3.875KG
2) S PAXTON(GAU) - 4 VIS 2.120KG
3) JP DU PLESSIS(GN) - 3 VIS 1.750KG
JUNIOR B
1) GN - 86
2) GAU - 24
1) J DEKKER(GAU) 3 VIS 1.210KG
2) N BUYS (GN) 2 VIS 1.005KG
3) K LERM (GN) 1 VIS 0.858KG
DAMES A
1) GN - 92
2) GAU - 88
1) L BRITZ(GAU) 3 VIS 2.715KG
2) M SMITH(GAU) 2 VIS 3.385KG
3) R VERMEULEN(GAU) 2 VIS 3.320KG
DAMES B
1) GN - 53
2) GAU - 47
1) AJ PIETERS(GN) 3 VIS 1.305KG
2) S NIENABER(GN) 2 VIS 1.995KG
3) J ACKERMAN(GAU) 1 VIS 0.765KG
MEESTERS A
1) GN - 149
2) GAU - 96
1) CHS BOYLAN(GN) 7 VIS 2.105KG
2) JV VAN RENSBURG(GAU) 3 VIS 2.881KG
3) C ROHMAN(GN) 3 VIS 1.210KG
MEESTERS B
1) GN- 60
2) GAU - 56
1) J PHEIL(GN) 6 VIS 2.194KG
2) JG J V VUUREN(GN) 3 VIS 1.623KG
3) JA BOOYSEN(GAU) 3 VIS 1.522KG
SENIOR A
1) GN - 171
2) GAU - 126
1) AB BOTHA(GN) 8 VIS 23.635KG
2) NJ FOORD(GN) 5 VIS 12.050KG
3) G RUTHVEN(GN) 5 VIS 8.700KG
SENIOR B
1) GAU - 138
2) GN - 123
1) SJ BOSHOFF(GN) 3 VIS 4.445KG
2) R LANGEDYK(GAU) 2 VIS 2.763KG
3) LJ BARNARDT(GN) 1 VIS 3.688KG
SENIOR C
1) GAU - 145
2) GN - 140
1) E HENNOP(GN) 11 VIS 5.527KG
2) C KOEKEMOER(GAU) 8 VIS 3.547KG
3) J ROBBERTS(GAU) 7 VIS 2.604KG
GROOTSTE SPESIES
1) KARP - 4.885KG
2) BABER - 0.585KG
3) MUDDY - 0.813KG
4) GROOTBEK GEELVIS - 0.680KG
ALGEHEEL PUNTE
1) GAUTENG-NOORD - 1089
2) GAUTENG - 890
GAUTENG-NOORD WEN MET 199 PUNTE!!!! WEL GEDAAN AAN ALMAL.
HIER IS FOTOS VIR DIE DAG
Stefan Hennop
Wisseltrofees vir die provinsiale wedstryd
Beamptes hard besig met die punte
Gauteng-Noord Penkoppe
Gauteng-Noord penkoppe
Gauteng penkoppe in bespreking
Almal wag vir die punte
Die jongelinge
Oom Hennie Coetzee met sy 2 seuns en sy 2 kleinseuns.
'n Trotse oomblik vir Oom Hennie
Toekomstige penkoppe
Dames in 'n gesprek oor die dag se hengel
Penkoppe het so bietjie fun voor die prysuitdeling
Gauteng-Noord se beamptes. Ons is trots op julle en dankie vir die dag se
harde werk.
Uitslae is gereed
Penkop wenners - Jan-Hendrik en Marius
Junior B Wenners - Thinus
Junior A Wenners - Markus
Dames B Wenners - Donald
Dames A Wenners - Harry en Dawie
Meesters B wenners - Francis
Meesters A Wenners - JP en Herman
Senior C Wenners
Senior B Wenners
Senior A Wenners - Francois
2de Algeheel Penkoppe - Christiaan Landsberg
Wenner Penkoppe - Erhard Mouton
Wenner Junior B - J.Dekker
2de Plek Junior A - S.Paxton
Wenner Junior A - JJ Scheepers
2de Plek Dames B - S. Nienaber
Wenner Dames B - Alta Pieters
Wenner Dames A - L.Britz
Wenner Meesters A - Chris Boylan
Wenner Senior C - Ettienne Hennop
Wenner Senior B - Sarel Boshoff
2de Plek Senior A - Neville Foord
Wenner Senior A - Alex Botha
Afsluiting van funksie
Dames A Span - Wenners
Markus en Janco
Die Junior A Span
Donald en Wilma McDonald
Gee bietjie raad
This comment has been removed by a blog administrator.
ReplyDelete