Baie dankie aan almal wat die klubkompetsie Saterdag 6 Augustus te Trichardsfontein bygeowwn het. Ons het 'n baie goeie opkoms gehad al was die vis moeilik op die dag.
Hier is die statistieke vir die dag :
VOLSKUP : 107
SPIEEL : 7
MODDERVIS : 50
KLEINBEK GEELVIS : 1
TOTAAL : 165 VIS
MASSA : 81.935KG
Hier is die uitslae vir die dag :
SENIORS
1) BAREND BOOYSE 14 VIS 6.460KG
2) DONALD MACDONALD 10 VIS 4.660KG
3) SPYKER COETZEE 9 VIS 5.245KG
4) RIAAN NABAL 9 VIS 4.860KG
5) SIAS J V RENSBURG 6 VIS 5.125KG
6) JOHAN STEYN 7 VIS 3.290KG
7) MARKUS SWART 6 VIS 3.690KG
8) ANDRE CONNELY 7 VIS 2.540KG
9) PIETER MEINTJES 6 VIS 3.290KG
10)TJAART COETZEE 6 VIS 3.260KG
11)GERT SWART 7 VIS 2.170KG
12)NEIL VD WESTHUIZEN 6 VIS 2.840KG
13) PIETER TERBLANCHE 4 VIS 4.740KG
14)DERRICK BEZUIDENHOUT 6 VIS 0.990KG
15)PIET ROODT 5 VIS 1.660KG
16)LOURENS POTGIETER 5 VIS 1.600KG
17)RIAAN CLOETE 4 VIS 1.650KG
18)SAREL BOSHOFF 4 VIS 1.285KG
19)HENNIE COETZEE 3 VIS 1.455KG
20)EUGENE WERNICK 3 VIS 1.435KG
21)KOOS DE BEER 3 VIS 1.325KG
22)CHARL MATTHEE 3 VIS 1.285KG
23)DUANE HATTINGH 2 VIS 1.380KG
24)FRANCOIS STEYN 2 VIS 1.275KG
25)PEET SWART 2 VIS 0.840KG
DAMES
1) WILMA MCDONALD 5 VIS 1.800KG
2)SUSAN MATTHEE 3 VIS 1.460KG
3)CHRISTA SWART 1 VIS 0.655KG
JUNIORS
1) NEIL BEZUIDENHOUT 5 VIS 3.050KG
2)KAYLE SWART 1 VIS 0.850KG
3)RUAN NABAL 1 VIS 0.545KG
JUNIOR/JUNIOR
1) CHARLDON MATTHEE 4 VIS 1.230KG
2) SHAUN LAMBRECHTS 2 VIS 2.205KG
3) ELRICH LAMBRECHTS 1 VIS 0.525KG
4) ADRIAAN CLOETE 1 VIS 0.160KG
VOORSKOOL
1) ROALD MATTHEE 2 VIS 0.650KG
2) CHRISTIAAN COETZEE 1 VIS 0.615KG
INWEEG TYD BY DIE KLUBKOMPETISIE
BESIG OM PUNTE UIT TE WERK
MARLENE EN DIE HELE KROOS
PUNTE!
CHARL, SUSAN EN ROALD MATTHEE.
ONTSPAN VOOR DIE UITSLAE
ROALD MATTHEE - WENNER VOORSKOOL
CHARLDON MATTHEE - WENNER JUNIOR/JUNIOR
NEIL BEZUIDENHOUT - WENNER JUNIORS
SUSAN MATTHEE - EERSTE HENGEL KOMPETISIE
WEL GEDAAN MET JOU 3 VISSE!!!
WILMA MCDONALD - WENNER DAMES
BAREND BOOYSE EN MARKUS SWART
BAREND BOOYSE - WENNER SENIORS
JOHAN STEYN EN LOURENS POTGIETER - HUIS TOE GAAN TYD
No comments:
Post a Comment