Die Pro-Series was gehou te Vaaldam. Vir die wat die water ken dit is tussen die ou Bruwers en Moolmans. Baie lekker water maar die oewer is slegs 800m lank. Moeilik vir ons as 'n klub om daar te gaan hengel. Daar is wel groot graskarps in hierdie water!!
Hier is fotos van die pro series:
Mooi sonsopkoms
Baie mooi met die kas en stokke
Wag vir die inweeg
Mooi graskarp
Barbara Conradie met mooi vis
Andries met 'n mooi karp
Mike ook met 'n mooi graskarp
Steve Smit met 'n mooi graskarp
Die 3 dames wat by die kompetisie was
Kobus - 5de plek
4de Plek
Smittie - 3de plek
Andries 2de plek
Schalk wenner vir die dag
Steve -Lootjie Trekking
Michael - Geelvis
Phillip - Grootste Geelvis
2de Grootste Graskkarp
Grootste Graskarp - 4.4kg
Fun na die tyd
Wenners vir die dag
No comments:
Post a Comment