Tuesday, February 22, 2011

Pro Series Sondag 20 Februarie te Ardenza Vaaldam

Die 2de Pro-Series het plaasgevind by Ardenza - Vaaldam.  Daar was 31 hengelaars vir die dag.  Dan was daar ook 'n paar lede van Gauteng-Noord teenwoordig.  Dankie vir julle teenwoordigheid.

Die top 10 posisies vir die dag is soos volg :

1) Markus Swart  25 Vis 22.700kg
2) Schalk Uys  32 Vis  7.370kg
3) Peet Krige  12 Vis  12.580kg
4) Jonah Dicks  15 Vis  8.590kg
5) Andries Griesel  18 Vis  3.510kg
6) Marius Smith  10 Vis  11.470kg
7) Clint Fourie  9 Vis  12.320kg
8) Mike Rossouw  16 Vis  4.580kg
9) Petro Stolz  12 Vis  7.150kg
10)Jaco Lombard  14 Vis  4.610kg

Hoop om julle by die volgende pro-series te sien.

No comments:

Post a Comment