Thursday, February 10, 2011

DAMES SA KAMPIOENSKAPPE

Hi Almal,

Hier is die uitslae van die Dames SA Kampioenskappe.

PREMIER
1) VRY 279
2) GN 270
3) SG 259
4) MPU 240
5) GAU 186
6) NOM 186

B-AFDELING
1) GN 248
2) SG 229
3) MPU 200
4) GAUT 179
5) VRY 134

By die B-Afdeling is Lianne van der Watt Victor Ludorum en Coleen Richards opvolg Victor Ludorum.
Martie Pieterse – Grootste Karp en Jorita Kloosterman – Grootste Baber.

Daar is baie van ons dames uitgenooi proewe toe. Ek laat weet almal sodra ek al die name het.
Baie geluk aan al ons Dames dit is voorwaar ‘n uitsonderlike prestasie vir GN. Ons as ‘n provinsie is ongelooflik trots op julle!!!!

No comments:

Post a Comment