Thursday, May 26, 2011

VOLGENDE KARP LIGA

Hello

Na die vergadering gisteraand het daar ‘n paar opsies op die tafel gekom vir die 2de Liga. Ek gaan al die opsies lys dan kajn ons stem vir die beste opsie.

Opsie 1
Hou die liga by Arabie Dam 16 – 19 Junie 2011

Opsie 2
Hou die liga by Die Nyl 16 – 18 Julie 2011.

Opsie 3
Hou die liga by Vaaldam (Draaifontein) 16 – 19 Junie 2011.

Opsie 4
Hou die liga saam met ‘n proewe by Bloemhof (Bamboesspruit) 16 – 19 Junie 2011. Die 16de junie is ‘n vakansiedag, dus as ons die bloemhof liga en proewe vorentoe skuif score ons ‘n dag verlof. Ons kan ‘n 68 uur game by bloenhof hou. Ons kan dan die 3de liga in Augustus of September hou van ‘n vrydag tot sondag.

Ek wil teen Woensdag 1 Junie 2011 asb julle antwoord hê met watter opsie julle pas. Almal moet my antwoord asb.

Ek sal teen Donderdag weer ‘n e-mail stuur met die besluit.

Navrae by Marius 0833892554 of Robert Kotze 082339371

No comments:

Post a Comment