Wednesday, May 11, 2011

KLUBKOMPETISE DE RUST

Dag Almal,

Die klubkompetisie by De Rust het maar bitter moeilik gegaan.  Ons het gehoop met die skuif van ons normale De Rust naweek van Junie na Mei ons miskien beter vis sou kry.  Dit was ongelukkig nie die geval nie.  Maar die wat vis gevang het, het mooi Karp's gekry.  Eugene se 3 Karps het 17.530kg geweeg.  Steve Smit se 2 Karps het 12.755kg geweeg.  Wel gedaan aan die manne wat wel mooi Karps vasgetrek het.  Hier si die uitslae vir die dag.

STATISTIEKE :
HENGELAARS VIR DIE DAG : 50
VOL : 12
SPIEEL : 1
KANARIES : 4

SENIORS
1) EUGENE WERNICK 3 VIS  17.530KG
2) STEVE SMIT  2 VIS  12.755KG
3) RIAAN DU PLESSIS  3 VIS  9.740KG
4) DUPPIE DU PLESSIS 2 VIS  7.490KG
5) SPYKER COETZEE  1 VIS  4.570KG
6) LOURENS POTGIETER  1 VIS  3.210KG
7) NEIL VD WESTHUIZEN  1 VIS  2.890KG
8) DONALD MCDONALD  0 VIS  0.200KG

JUNIOR/JUNIOR
JACO VD MERWE  0 VIS  0.070KG

VOORSKOOL
ROALD MATTHEE  0 VIS  0.115KG

No comments:

Post a Comment