Monday, November 29, 2010

KLUB GEHEEL TRANSVAAL KAMPIOENSKAPPE

Wel gedaan aan al ons lede wat Sataerdag aan die klub geheel TVL kampioenskappe deelgeneem het.  Dit is voorwaar 'n prestasie van die klub om in drie van die afdelings spanne betrokke te he.

Uitslae is soos volg :

1) Juniors - 1ste (Dit is die 2de jaar in 'n ry!!!)
2) Penkoppe - 3de
3) Seniors - 5de

Bestuurder : Piet Roodt
Afrigter : Stephan Lombard
Riaan Nabal (1ste overall vir die dag)
Tyler van Blerk
Jako Louwrens
Jacques Lombard

Bestuurder : Riaan Lerm
Afrigter : Kobus vd Merwe
Jaco vd Merwe
Charldon matthee
Kevin Lerm
Wynand Richards
Taleasha van Blerk


Ons Seniors Span :
Bestuurder : Gert Swart
Afrigter : Francois Steyn
Hulp-Afrigter : Tinus Boshoff

Spyker Coetzee
Hennie Coetzee
Riaan Nabal
Barend Booyse
Ampie Roodt
Willie Richards
Neil vd Westhuizen
Jacques Du Preez
Sarel Boshoff
Andries Tiggelman
Donald McDonald
Iain McDonald

No comments:

Post a Comment