Monday, October 7, 2013

KOEDOE KLUBKOMPETISIE - LEEUPLAAS VAALDAM

Hi Almal

Die klubkompetisie by Leeuplaas was baie suksesvol en dankie aan al die hengelaars wat die oewer skoon agter gelaat het.

STATISTIEKE
HENGELAARS 27

VOLSKUB - 195
SPIEEL - 13
GRASKARP - 8
BABER - 4
MODDERVIS - 10
KLEINBEK GEELVIS - 6
TOTAAL - 236 VIS
GEWIG - 191.465KG

SENIORS

Rassie Erasmus 375.25
Justeno Borageiro 322.95
Johan Pretorius 315.65
Pieter Terblanche 271.65
Raymond  Cloete 258.50
Carel Schoeman 255.10
Chris  Boshoff 224.55
Tinus Boshoff 215.65
Renier Schoeman 193.40
Junior Latsky 192.30
Markus Swart 159.00
Robert Hurn 156.70
Riaan Cloete 152.50
Warren Bradford 147.30
Mark Barnett 142.75
Jacques Du Preez 137.05
Henning Ferreira 103.50
Jay-Dee Steyn 49.25
Jaco  De Jongh 46.55
Francois Steyn 38.25
Willem  de Jongh 17.30

JUNIORS

Melissa Pretorius 309.30

JUNIOR/JUNIOR

Adriaan Cloete 98.00
Markus Cloete 92.20

FOTOS



Ons nuwe lid Rassie baie welkom , hy het sommer ook die dag gewen WELL DONE.!!!!

 


Junr wenner Melissa, en kan sy nie vis , moes haar sak gesien het sy het die GROOT OOMS soos beginners laat lyk , well done Melissa!!!!!!!





Junr/Junr wenner Adriaan baie geluk mooi gevis seun.



 
Die senior  wenner Rassie , baie geluk!!!!!!!



 
junr/junr vir die dag lekker gevis.




5de Plek - Raymond Cloete
 

 
4de Plek - Pieter Terblanche



 
3de Plek - Johan Pretorius



 
2de Plek - Justeno Borageiro




Wenner - Rassie Erasmus


Laaste maar nie die minste die PAJERO grappie , kom ons laat dit daar , over all n baie lekker dag 
 

No comments:

Post a Comment