Monday, July 8, 2013

KOL/BOLGOOI LIGA 2013

Dag Almal

Neem asseblief kennis dat die kol/bolgooi liga hierdie Saterdag 13 Julie plaasvind te Weermag Gronde.

Koedoe het laasjaar ongelooflik goed presteer tydens die kol/bolgooi liga deur al die afdelings te wen!!!  dus het ons 'n groot taak op ons hande om hierdie jaar weer daardie suksesse te bereik.

Graag doen ek 'n versoek op al ons lede om betrokke te raak.  Die bolgooi spanne sal later vandag op die BOLG wees.  Indien jou naam nie verskyn nie, laat weet ons onmiddelik en ons kan jou by 'n span indeel.  Verder as jy niks doen die dag nie - kom ondersteun ons lede by die kol/bolgooi.  Ons het ook baie lede wat net as helpers optree om seker te maak ons hengelaars is reg om op hulle bester te presteer, veral by die penkoppe.  Vir al daardie hengelaars wil ek baie graag 'n groot dankie uitstuur vandag.  Sonder daatdie hulp kan ons ook nie presteer nie!!!!


STERKTE KOEDOES!!!!!

No comments:

Post a Comment