Wednesday, May 16, 2012

SAVOF BEAMPTES

Dit is vir my aangenaam om jou mee te deel dat die volgende kandidate van Gauteng Noord die bovermelde kursus bygewoon en geslaag het. Met die goedkeuring van die President van SAVOF is hulle aangestel as volwaardige beamptes van SAVOF -


Hammond A.M. (Andy)

Jansen van Vuuren J.G. (Fires)

van Zyl G.P. (Eon)

Wilson J.P. (JP)



No comments:

Post a Comment