Monday, March 28, 2011

PRO SERIES - 27 MAART TE KEES VD WALT

Hier is die uitslae vir die 3de Pro Series wat by Kees vd Walt gehou was.

1) SMITTY  35 VIS 13.460KG
2) S KEYSER  32 VIS  13.180KG
3) J SMIT  19 VIS  17.190KG
4) BARBARA CONRADIE  22 VIS  13.60KG
5) CJ ERASMUS  24 VIS  10.260KG
6) VAN WYK  23 VIS  10.510KG
7) JANNIE ACKERMAN  19 VIS  12.600KG
8) JJ STOLTZ  19 VIS  12.130KG
9) ANDRIES GRIESEL  20 VIS  8.610KG
10)J STRYDOM  14 VIS  13.050KG

Van Koedoe Klub was myself, Robert en Steve daar.  Robert het self nie sleg gedoen nie en 'n 11de plek behaal.  Ek en George Rutven het langs mekaar binne in die kom gesit en het lekker gebloei.  Ek het 'n 17de plek gekry.  Aaaggg!!  Steve het weereens die inweeg gemis.

Daar was 40 mense by die Pro Series.  Die volgende Pro Series is by Trichardsfontein.  Dit behoort 'n lekker een te wees!!!!

No comments:

Post a Comment