Monday, August 3, 2015

KLUBKOMPETISIE - SEPTEMBER

Hi Almal

Ons volgende klubkompetisie is te Chrissiesmeer.  Dit is 'n naweek kompetisie.  Ons algemene naweek kompetisie reels is van toepassing.

1) Lede mag Vrydagaand al die oewer betree en kamp opslaan.  Geen hengel mag plaasvind gedurende Vrydag tot en met Saterdagoggend 07H00 nie
2) Hengel sal begin Saterdagoggend om 07H00 - 15H00.  Normale inweeg sal geskied.
3) Kompetisie sal hervat word op 'n afgespreekte tyd Saterdag middag. 
4) Kompetisie sal gestop word om 10H00 Sondagoggend.  Inweeg sal plaasvind om 10h45 Sondagoggend.
5) Normale prysuitdeling en dan sal ons verdaag.


Groete

No comments:

Post a Comment