Wednesday, December 24, 2014

GESEENDE KERSFEES EN VOORSPOEDIGE NUWEJAAR


Hiermee wens ek al ons Koedoe lede ‘n Geseende Kersfees en Voorspoedige Nuwejaar toe.  Mag julle ‘n awesome Kersfees beleef saam met julle geliefdes en mag al julle drome waar word in 2015!!!!

 

Gister se ou voetspore is toegewaai onder sand.  Mag die vars voetspore van vandag en more jul lei na God se see van seë, strome van liefde, branders van geluk, golwe van heerlikheid in Jesus se vrede.

No comments:

Post a Comment