Monday, August 12, 2013

GONE FISHING PROJEK

More Almal

So het ons aan die einde gekom van die Gone Fishing Projek.  Ek wil net graag aan Wilma McDonald wat die projek hanteer het se BAIE DANKIE!!!  Dit was 'n groot sukses.  Ons het baie lesse geleer en sal die projek vir volgende jaar met baie wedywering aanpak.

Aan die handjie vol Koedoe lede wat gehelp het wil ek ook baie dankie se vir al julle harde werk.  Hopelik sal ons volgende jaar meer ondersteuning kry en kaartjies verkoop kry uit ons eie Koedoe lede.

Sodra die finansiele konsolidasie gedoen is sl ons laat weet watter winste ons gemaak het uit die projek uit.

Groete

No comments:

Post a Comment