Dag Almal
Die volgende grondwet voorstelle is tydens die GN AJV bespreek :
1) Die stigting van 'n 4 man Meesters liga wat saam met die Dames/Junior liga sal plaasvind.
Voorstel : Goedgekeur
2) Premier en Presidentsafdeling weer as een afdeling saam hengel. Dus alle A-Spanne hengel saam as die A of Premier Afdeling
Voorstel : Goedgekeur
3) B en C Afdeling weer as een afdeling saamhengel. Dus alle B, C en D spanne hengel in een afdeling.
Voorstel : Goedgekeur
4) Dat Juniors en Dames in die B-Afdeling kan hengel (Geen Juniors/Dames in die A/Premier Afdeling nie) Daar sal geen promosie relugasie wees tussen A/Premier en B-Afdeling nie)
Voorstel : Goedgekeur
5) Verandering op die liga en klereaand. Uitslag moet lees individuele wenners en nie swaarste sakke nie.
Voorstel : Goedgekeur
6) Kolgooi - 100meter punte by die Seniors verander van 20 na 25 punte
Voorstel : Goedgekeur
7) Benaming van die Beampte komitee te verander. Voorsitter en Vise-Voorsitter. Vise-sekretaris val weg.
Voorstel : Goedgekeur
Baie dankie aan almal se insette.
Thursday, July 19, 2012
GAUTENG-NOORD BESTUUR VIR 2012
Dag Almal,
Net terugvoering rakende die algemene jaarvergadering wat 18 Julie 2012 plaasgevind het :
1) GAUTENG-NOORD BESTUUR
a. PRESIDENT – MARKUS SWART
b. VISE PRESIDENT PROVINSIALE SAKE – GIDEON VAN ZYL
c. VISE PRESDIENT PROJEKTE – RIEKIE LABUSCHAGNE
d. SEKRETARIS – CAROLINA GILDENHUIS
e. TESOURIER – ANGIE LANDSBERG
f. REGISTER BEAMPTE – KNOP VD MERWE
g. KLERE BEAMPTE – KNOP VD MERWE
h. REKORDS BEAMPTE – MARLENE COETZEE
i. BEAMPTE SAMEROEPER – HENNIE GILDENHUIS
j. DAMES KEURDER SAMEROEPER – HENNIE GILDENHUIS
k. DAMES SUBKOMITEE SAMEROEPER – RIEKIE LABUSCHAGNE
l. JUNIOR KEURDER SAMEROEPER – KNOP VD MERWE
m. JUNIOR SUBKOMITEE SAMEROEPER – BIEL LANDSBERG
n. SENIOR KEURDER SAMEROEPER – GIEL SWART
o. SENIOR SUBKOMITEE SAMEROEPER – RUDI STRYDOM
p. ONTWIKKELINGS BEAMPTE – DANIE DE JAGER (MET NUWE OPLEIDING VIR OPVOLGER)
q. BEWARINGS BEAMPTE – MARKUS SWART
r. BATE REGISTER BEAMPTE – FRED GROBLER
s. SKAKELBEAMPTE – HERMAN BESTER
t. DAMES KEURDERS
i. RUDI STRYDOM
ii. DONALD MCDONALD
iii. CAROLINA GILDENHUIS
iv. FIRES VAN VUUREN
u. JUNIOR KEURDERS
i. BIEL LANDSBERG
ii. SPYKER COETZEE
iii. MARIUS RUSCH
iv. BOET THOMAS
v. SENIOR KEURDERS
i. JURIE VAN STADEN
ii. JP JOUBERT
iii. HENNIE COETZEE
iv. GIDEON VAN ZYL
w. MATCH SAMEROEPER – MARTIENS VD BERG
x. KARP FASSET SAMEROEPER – MARIUS RUSCH
Baie geluk aan al die lede wat verkies is. Sterkte vir die nuwe jaar en kom ons pak dit aan met ywer. Ons wil die CURRIE BEKER weer wen!!!
Tuesday, July 17, 2012
NUUSBRIEF JULIE 2012
NUUSBRIEF –JULIE 2012
Die nuwe bolgooi liga seisoen saam met die komende liga sesioen is op ons hakke. Ons het baie sterk spanne vir die bolgooi liga hierdie jaar en daar is hard gewerk en geoefen om almal reg te kry vir die liga. Baie sterkte aan al die spanne.
BOLGOOI LIGA :
21 Julie
18 Augustus
LIEF
Dank aan almal wat met die GN jaareindfunksie betrokke was. Dit was ’n reuse sukses. Ook aan almal wat bygewoon het, baie dankie.
Welkom terug aan Spyker Coetzee na sy besoek aan Belgie met die Feeder Angling. Ek glo hy het ’n paar stories om te vertel!!
Baie Welkom aan Dawie, Esta, Benrick en Ansome wat by Koedoe aangesluit het. Ons hoop julle gaan dit geniet hier by ons!!
LEED
Baie Sterkte aan die Lerm familie wat familie aan die dood afgestaan het. Hoop julle vind vertroosting in die Hand van ons Ewige Skepper.
Sterkte aan Donald nadat hy in die hospitaal opgeneem is met longonsteking. Donald het met die laaste klubkompetisie baie siek geword en moes terug draai
huis toe. Hy is direk daarna in ICU opgeneem. Donald is terug by die huis en ons wens hom ’n spoedige herstel toe.
Gert Swart is ook ongesteld en ons hoop vinnige herstel daar.
Met die laaste klubkompetisie het ons ook baie leed beleef : Charl se wheelbearings het vasgeslaan – bedoelende die waentjie s’n.
Dawie het ’n pap wiel gekry – natuurlik die kar nadat hulle ’n pothole geslaan het
HETTA (Nic du Plessis) slaan ongeveer dieselfde pothole en staan ook met ’n papwiel.
KLUBKOMPETISIES
Die eerskomende klubkompetisie (4 Augustus 2012) is soos volg:
Plek: Trichardsfontein TEKSA. Ons hengel REGS van die windpomp.
Reis reëlings: Almal kom bymekaar by die ENGEN GARAGE by Elarduspark op die Delmas pad. Ons kom bymekaar om 04H15 en vertrek 04H30 om dan ongeveer 06H00 by die dam te wees.
Daar sal vanaf 07:00 tot 15:00 gehengel word. Inweeg sal stiptelik om 15:45 by Donald se voertuig plaasvind.
Graag wil die volgende onder lede se aandag gebring word:
Daar word opgemerk dat lede nie na die inweeg gaan na afloop van ’n klubkompetisie nie. Dit lei dat lede nie hul inskrywingsgelde betaal nie, daar nie behoorlik statistieke gehou kan word betreffende bywoning asook dat daar nie aan die kameraadskap gedeel word nie.
Almal se teenwoordigheid by die inweeg word gevra.
FINANSIëLE AANGELEENTHEDE
Almal se samewerking word gevra tot die spoedige betaling van hul onderskeie ledegelde. Heelwat uitgawes moet aangegaan word (affiliasies, ens.). Vir die lede wat reeds betaal het, baie dankie.
Die bankbesonderhede is soos volg:
Rekening houer: Koedoe Hengelklub
Bank: ABSA
Tipe rekening: Spaar
Rekening nommer: 1438149704
OF DIE NUWE REKENING
Koedoe Hengel
Capitec Bank
Savings Account
Account Number 1318 614 242
Branch Silverton
Branch Code 470010
Na inbetaling, stuur asseblief vir Samantha van Blerk (Tesourier) of vir Markus, ’n afskrif van u inbetaling strokie ten einde die balansstate op te dateer asook om te bepaal wie het betaal.
U samewerking word waardeer.
REGULASIES
Lede moet asseblief daarop let dat ons hengel volgens die klub se Regulasies/ reëls asook die GN grondwet.
BESOEKERS – Enige klublid wat ‘n besoeker saambring kompetisie toe moet daarop let dat die betrokke besoeker ingangsfooie betaal.
Die klublid is verantwoordelik vir die besoeker en die klublid moet sorg dat die besoeker die reëls nakom wat geld tydens kompetisies. Indien die besoeker die reëls oortree word die betrokke klublid geskors vir die betrokke klub kompetisie. Die besoekers moet dieselfde gelde betaal (Inskrywingsgelde).
Mondelingse besware en klagtes teen enige vang van vis ens., moet skriftelik aan die Sekretaris binne 48 uur na die kompetisie gestuur word.
By gebreke hiervan sal geen klagtes of besware oorweeg word nie. Vereniging se grondwet punt 15(a) verwys. Lede asseblief, as daar enige probleme is by die kompetisie, handig die grief of beswaar skrifteklik in.
Ons vra almal se samewerking.
Bolgooi
Datums: 21 Julie 2012 en 18 Augustus 2012.
Datums van oefeninge sal elke Sondag vanaf 10:00 plaasvind.
Algemeen
Tydens die afgelope klub komitee vergadering, was daar besluit om vanaf Augustus 2012 se klubkompetisie ook ’n Koedoe Pro-Mania sal plaasvind. Inskrywingsgelde sal R100,00 beloop en diegene wat daaraan wil deelneem moet dit met die inskrywing duidelik noem.
Daar sal ook ’n jaar wenner bepaal word.
DIE RES VAN DIE JAAR SE KLUBKOMPETISIES IS SOOS VOLG VASGEMAAK
4 AUGUSTUS – TEKSA REGS VAN DIE WINDPOMP
1/2 SEPTEMBER – NAWEEK KOMPETISIE – INLOOP VAALDAM
6 OKTOBER – TRICHARDSFONTEIN SASOL WATER
3 NOVEMBER – WILGEDRAAI VAALDAM
1/2 DESEMBER NAWEEK KOMPETISIE – HEARTSEASE VAALDAM
BOLGOOI SPANNE
PENKOPPE
A-SPAN
SHAUN LAMBRECHTS
CHARLDON MATTHEE
B-SPAN
ROALD MATTHEE
CHRISTIAAN COETZEE
C-SPAN
BENRICK JORDAAN
ANSOME JORDAAN
MEESTERS
A-SPAN
HENNIE COETZEE
SAREL BOSHOFF
B-SPAN
HERMAN KUHN
PEET VORSTER
C-SPAN
PAT VD MERWE
GERT SWART
JUNIORS
A-SPAN
RUAN NABAL
KAYLE SWART
JASON STANDER
KEVIN LERM
B-SPAN
ELRICH LAMBRECHTS
JACO VD MERWE
TYLER VAN BLERK
TALEASHA VAN BLERK
DAMES
A-SPAN
ZANDRA BOSHOFF
ESTA JORDAAN
BERNIE V NIEUWENHUIZEN
CHRISTA SWART
B-SPAN
WILMA MCDONALD
RIANA VERMAAK
MARDELYN BROWN
RENE LABUSCHANGE
SENIORS
A-SPAN
TJAART COETZEE
SPYKER COETZEE
BAREND BOOYSE
GERT STRYDOM
B-SPAN
MARKUS SWART
RIAAN NABAL
KOBUS VD MERWE
JAN VERMAAK
C-SPAN
SHAWN VAN BLERK
RIAAN DU PLESSIS
JUSTINO BORAGEIRO
JACQUES FOURIE

Monday, July 16, 2012
KOLGOOI OEFENING - 15 JULIE
Die Kolgooi oefening was 'n groot sukses en baie dankie aan almal wat daar was. Dit was een van die beste opkomste wat ons in 'n lang tyd gehad het. Dankie aan almal wat die koue trotseer het.
Hier is 'n paar fotos van die kolgooi.
SPANNE VIR STAERDAG IS SOOS VOLG
PENKOPPE
A-SPAN
SHAUN LAMBRECHTS
CHARLDON MATTHEE
B-SPAN
ROALD MATTHEE
CHRISTIAAN COETZEE
C-SPAN
BENRICK JORDAAN
ANSOME JORDAAN
JUNIORS
A-SPAN
RUAN NABAL
KAYLE SWART
JASON STANDER
KEVIN LERM
B-SPAN
ELRICH LAMBRECHTS
AIDEN BEZUIDENHOUT
JACO VAN DER MERWE
TALEASHA VAN BLERK
MEESTERS
A-SPAN
SAREL BOSHOFF
HENNIE COETZEE
B-SPAN
PEET VORSTER
HERMAN KUHN
C-SPAN
PAT VAN DER MERWE
GERT SWART
DAMES
A-SPAN
ZANDRA BOSHOFF
BERNIE VAN NIEUWENHUIZEN
ESTA JORDAAN
CHRISTA SWART
B-SPAN
WILMA MCDONALD
RIANA VERMAAK
MARDELYN BROWN
RENE LABUSCHAGNE
SENIORS
A-SPAN
TJAART COETZEE
BAREND BOOYSE
GERT STRYDOM
SPYKER COETZEE
B-SPAN
RIAAN NABAL
MARKUS SWART
KOBUS VAN DER MERWE
JAN VERMAAK
C-SPAN
SHAWN VAN BLERK
TYLER VAN BLERK
JUSTINO BORAGEIRO
NOG EEN
Wednesday, July 11, 2012
Sunday, July 8, 2012
JULIE KLUBKOMPETISE - HEARTSEASE VAALDAM
Dankie aan almal wat die Julie Klubkompetisie bygewoon het. Ons was 40 hengelaars. Ook het ons baie 'ongelukke' wat plaasgevind het oppad na die Vaaldam toe. Sterkte aan almal!!!!
1) Matthee's - Trailer se bearings het opgepak oppda dam toe. Dankie dat jy nog die inweeg kom doen het Charl!!!
2) Donald het baie siek geword oppad dam toe, sodat hulle moes omdraai huis toe. Donald is tans in die hospitaal met longontsteking. Baie sterkte aan die McDonald's
3) Jordaan's het 'n pothole geslaan en sodoende 'n pap wiel gekry - Sterkte aan die Jordaan's!!
4) Nic du Plessis het 'n pothole geslaan en 'n pap wiel gekry. Sterkte Nic!
Nuwe lede by die klubkompetisie
1) Dawie, Esta en familie
2) Tim en Mardelyn Brown
Dan was daar ook baie besoekers en hopelik kan ons julle spoedig as nuwe lede in Koedoe sien!!!
Ek sal die fotos op die BLOG sit sodra ek dit gedownload het.
STATISTIEKE VIR DIE DAG
VOLSKUB - 91
SPIEEL - 9
GRAS - 2
MODDERVIS - 5
TOTAAL - 107
GEWIG - 142.145KG
SENIORS
1) Boshoff Sarel 250.15
2) Coetzee Hennie 198.30
3) Steyn Johan 184.30
4) Terblanche Pieter 164.45
5) Boshoff Chris 150.40
6) Janse v Rensburg Sias 129.75
7) Swart Markus 117.65
8) Jordaan Dawie 112.00
9) vd Merwe Dewaldt 100.90
10)Strydom Gert 81.40
11)Potgieter Lourens 76.65
12)Kuhn Herman 76.15
13)Jurgens 73.30
14)Bradford Warren 70.30
15)Vorster Peet 66.90
16)De Jongh Willem 59.85
17)Meintjes Pieter 56.90
18)Coetzee George 21.15
19)Booyse Barend 17.10
DAMES
1) Meintjes Brenda 105.45
2) Labuschagne Rene 77.45
3) Jordaan Esta 39.50
4) Brown Mardelyn 17.95
5) Swart Christa 17.25
JUNIORS
1) Lambrechts Elrich 49.40
JUNIORS/JUNIORS
1) Lambrechts Shaun 149.60
VOORSKOOL
1) Venter Ronan 27.25

Monday, July 2, 2012
GAUTENG-NOORD PROVINSIALE SPANNE
PENKOPPE
A - SPAN
BESTUURDER : HCJ COETZEE
AFRIGTER : T COETZEE
RESERWE : R MATTHEE
SX LAMBRECHTS
C MATTHEE
S HENNOP
C LANDSBERG
A CLOETE
JC MOUTON
B-SPAN
R MATTHEE
HCJ COETZEE
B HAMMOND
A JORDAAN
J CLARK
T CLARK
JUNIORS
A-SPAN
BESTUURDER : CF VAN DER MERWE
AFRIGTER : LM SWART
RESERWE : N BUYS
JJ SCHEEPERS
JP DU PLESSIS
JD STANDER
PD RUSCH
S DOYLE
M DU PLESSIS
RH VAN ROOYEN
M DYMAN
E SWANEPOEL
RS GRAVETT
A JORDAAN
A VENTER
B-SPAN
BESTUURDER : WC LANDSBERG
AFRIGTER : JS VAN JAARSVELD
RESERWE : T VAN BLERK
Z JANEKE
J VAN GREUNEN
M LOUW
M DE BEER
J PIENAAR
NJM NEL
JP VAN DER MERWE
EH LAMBRECHTS
AD BEZUIDENHOUT
VL LANDSBERG
D JANSE VAN VUUREN
A THOMAS
DAMES
A-SPAN
BESTUURDER : M.L RUSCH
AFRIGTER : D.A McDONALD
HULP-AFRIGTER : B. JACOBS
C.M LABUSCHAGNE
B.I CONRADIE
W. McDONALD
H.J.F JORDAAN
Y. VAN DER WALT
Z.N BOSHOFF
E. L JANSEN VAN VUUEN
N.M RICHARDS
H.L RUSCH
B. VAN NIEUWENHUIZEN
A.J PIETERS
J. NEL
B-SPAN
BESTUURDER : J. JANSE VAN VUUREN
AFRIGTER : R. STRYDOM
C.S VAN ZYL
S. NIENABER
D. WILSON
J.A KLOOSTERMAN
M. CAPITANI
K. LOTRIET
M. STOFFBERG
Y. KOTZE
MEESTERS
A-SPAN
BESTUURDER : HB BESTER
AFRIGTER : JP JOUBERT
RESERWE : WG THOMAS
SJ BOSHOFF
CHS BOYLAN
LM BROWN
HCJ COETZEE
AP HAVENGA
AP HOLMES
JS LABUSCHAGNE
MC NAUDE
RF STRYDOM
CF VAN DER MERWE
JH VAN STADEN
WJ WESSELS
B-SPAN
BESTUURDER : CG GROVE
AFRIGTER : JJ GRABE
RESERWE : NS KABER
JN DU PREEZ
L FRANCIS
HJ KUHN
HJ MORKEL
J TAUTE
CP VAN DER MERWE
GP VAN ZYL
JW WAGENAAR
SENIORS
A-SPAN
BESTUURDER : GP VAN ZYL
AFRIGTER : ML RUSCH
RESERWE : MT MAY
A BEZUIDENHOUT
J BOSHOFF
AB BOTHA
JL COETZEE
T COETZEE
W PRETORIUS
LAR DU PLESSIS
NJ FOORD
WR GEYER
F KALP
GP RUTVEN
PG VAN DEVENTER
B-SPAN
BESTUURDER : GJ SWART
AFRIGTER : L FRANCIS
RESERWE : JP WILSON
WJ SWART
LJ BARNARDT
EL HENNOP
BS SMOOK
CJL COERTZE
GHP DE BRUIN
LN FRANCIS
D SMIT
AG NEL
W SOUKUP
I GRUNDLINGH
C ABBOTT
C-SPAN
BESTUURDER : HCJ COETZEE
AFRIGTER : WG THOMAS
RESERWE : SC SMIT
JL VAN HEERDEN
WG THOMAS
ER SCHUBART
JLW DU PLESSIS
R RAUBENHEIMER
WJ BOUWER
PG DU TOIT
JP VAN DER MERWE
P TERBLANCHE
LM SWART
D KOEKEMOER
LE POTGIETER
Subscribe to:
Posts (Atom)