Sunday, July 8, 2012

JULIE KLUBKOMPETISE - HEARTSEASE VAALDAM

Dankie aan almal wat die Julie Klubkompetisie bygewoon het.  Ons was 40 hengelaars.  Ook het ons baie 'ongelukke' wat plaasgevind het oppad na die Vaaldam toe.  Sterkte aan almal!!!!

1) Matthee's - Trailer se bearings het opgepak oppda dam toe.  Dankie dat jy nog die inweeg kom doen het Charl!!!
2) Donald het baie siek geword oppad dam toe, sodat hulle moes omdraai huis toe.  Donald is tans in die hospitaal met longontsteking.  Baie sterkte aan die McDonald's
3) Jordaan's het 'n pothole geslaan en sodoende 'n pap wiel gekry - Sterkte aan die Jordaan's!!
4) Nic du Plessis het 'n pothole geslaan en 'n pap wiel gekry.  Sterkte Nic!

Nuwe lede by die klubkompetisie
1) Dawie, Esta en familie
2) Tim en Mardelyn Brown

Dan was daar ook baie besoekers en hopelik kan ons julle spoedig as nuwe lede in Koedoe sien!!!

Ek sal die fotos op die BLOG sit sodra ek dit gedownload het.


STATISTIEKE VIR DIE DAG
VOLSKUB - 91
SPIEEL - 9
GRAS - 2
MODDERVIS - 5
TOTAAL - 107
GEWIG  - 142.145KG

SENIORS
1) Boshoff Sarel 250.15
2) Coetzee Hennie 198.30
3) Steyn Johan 184.30
4) Terblanche Pieter 164.45
5) Boshoff Chris 150.40
6) Janse v Rensburg Sias 129.75
7) Swart Markus 117.65
8) Jordaan Dawie 112.00
9) vd Merwe Dewaldt 100.90
10)Strydom Gert 81.40
11)Potgieter Lourens 76.65
12)Kuhn Herman 76.15
13)Jurgens 73.30
14)Bradford Warren 70.30
15)Vorster Peet 66.90
16)De Jongh Willem 59.85
17)Meintjes Pieter 56.90
18)Coetzee George 21.15
19)Booyse Barend 17.10

DAMES
1) Meintjes Brenda 105.45
2) Labuschagne Rene 77.45
3) Jordaan Esta 39.50
4) Brown Mardelyn 17.95
5) Swart Christa 17.25

JUNIORS
1) Lambrechts Elrich 49.40

JUNIORS/JUNIORS

1) Lambrechts Shaun 149.60

VOORSKOOL

1) Venter Ronan 27.25

No comments:

Post a Comment