Kort Opsomming van die naweek se AJV wat plaasgevind het te
Potch :
1) 16
Stemverteenwoordigers was teenwoordig.
2) Des
v Jaarsveld bedank as President van SAVOF. Hy het nog 1 jaar oorgehad op
sy 4 jaar termyn. Maar hy het gevoel dit is tyd dat hy afstaan van die
pos. Met die verwikkelinge staan Johan van Heerden vir die komende jaar
in tot die volgende AJV wanneer daar ‘n amptelike verkiesing sal plaasvind vir
‘n 4 jaar termyn.
3) Met
die sal daar dan ‘n Visie-Presdent gekoopteer word vir die 1 jaar in Johan v
Heerden se posisie. Die dagbestuur sal terug kom rakende die
besluit. Daarna sal daar dan ook ‘n
nuwe Visie-President verkies word volgende jaar tydens die AJV.
4) Saak
rakende die klubs se registrasie by SARS word weer bespreek. Daar word ‘n
ernstige beroep gedoen op al die klubs en provinsies wat nog nie geregistreer
is nie om dit so gou as moontlik in plek te kry.
5) Die
Nasionale Klereregister word weer bespreek. Dit lyk of al die werk tevore
tot niet is en alles weer oorgedoen sal moet word. Vanaf GN het Knop baie
werk daarin gesit en moet ons net weer ons register opdateer en deurstuur na
Andries toe.
6) GN
besigheidsplan – ons sal daadwerklik aandag daaraan moet gee en in plek kry in
die volgende paar maande.
7) Dankie
aan al die provinsies wat fondes oorbetaa het aan Feeder Ontwikkeling. GN
het R4000.00 betaal
8) Feeder
Angling
a.
SA’s is in Oktober
b.
Wêreld
kampioenskappe vind plaas in November
c.
Goedkeuring word gegee vir ‘n B-Span vir
Ontwikkeling doeleindes
9) Klere
tydens SA Kampioenskappe. Punt word bespreek en besluit word geneem dat
tydens SA kampioenskappe slegs die provinsiale kleredrag van toepassing sal
wees. Dit sluit nou hemp, broek, sweetpak, baadjie. Geen Protea,
SAVOF ens. kleredrag word toegelaat nie. Hierdie punt moet asseblief
duidelik uitgaan aan al die bestuurders vir die komende spanne se SA’s
10) Ons
as Provinsie moet meer aandag gee aan ons Meriete Toekennings. As ek kyk
wat al die ander provinsies doen – is ons regtig agter met ons toekennings.
11) Klere
Regulasies – Huidige klere beampte was van sy pos onthef. Nuwe klere
beampte wat verkies was tydens die AJV is Trevor Spencer. Klere Regulasie
dokument sal uitgestuur word aan al die provinsies
12) Protea/SASSACC
– Settlers en Exco Sport – Enigste 2 verskaffers
13) Dissiplenêre Prosedures word breedvoerig bespreek
14) SAVOF
– Nuwe voorlegging vir medaljes. Sal in die toekoms dan verander
15) Meesters
SA kampioenskappe – Gebied by Gariep val in oos-Kaap. Oos-Kaap se
ordonansies = 10 Geelvis ongeag 300mm
16) Mosie
rakende lyndiktes
a.
5 pond lyn bly soos dit is en geen verandering
vind plaas nie
b.
Braid by oewer
hengel is onmiddelik van krag en mag nie meer gebruik word in enige vorm
nie.
17) Die
saak rakende 9 provinsiale grense word weer bespreek. GSC – soek een
verteenwoordiger. Dus tussen GN, GAU en SG moet daar ‘n verteenwoordiger
wees. Huidiglik dien Herman Bester op die TSC raad en sal GN hom nader
rakende die pad vorentoe
18) SAVOF
Grondwet – opdaterings moet gedoen word
19) Junior
O/13 voorstel word goedgekeur vir die komende SA’s
a.
Sal in 3 sones hengel. 2 Hengelaars per
pen
b.
Bestuurder/Afrigter/ en Reserwe sal verkies word
en sal hanteer word soos alle ander SA’s
20) Afrigters
kursus Vlak 1 – reelings sal met die provinsies getref word vir die aanbiedien
en eksamens
21) Riglyn
kostes in SA begroting sal wegval. Maar kwotasies vir alle aangeleenthede
moet ingedien word
22) Protea
– Namibia : Aantal Protea hengelaars sal tussen 4-6 hengelaars wees afhangende
van Namibia se span.
Nuwe verkose lede :
1) Internal
coordinator – Trevor Spencer
2) Colours
Official – Trevor Spencer
3) Conservation
Officer – Markus Swart
4) Records
Officer – Marlene Coetzee
5) Register
Officer – Piet Rall
6) Development
Officer – Danie de Jager
7) Athlete
Representative – Dewaldt
8) National
Selectors
Teus Bezuidenhout
Johan v Heerden
Ander 2 sal gekoopteer word
No comments:
Post a Comment