Monday, February 20, 2012

PRO SERIES 19 FEBRUARIE 2011 TE JACKY LEONARD VAALDAM

Hi Almal,

Die maandelikse Pro-Series het plaasgevind Sondag 19 Februarie te Jacky Leonard Vaaldam.  Die opkoms was nie sleg nie met 30 hengelaars daar.  Ek moet se die vis het fantasties gebyt.  Meeste vis vir die dag was 49 - George Rutven.  Gemiddelde vis per hengelaar ongeveer 30 vis.

Top vyf vir die dag :
1) Brain Fuller
2) George Rutven
3) AB Brits
4) Chris Abbott
5) Markus Swart

1STE PLEK

2DE PLEK

3DE PLEK

4DE PLEK

TOP VYF HENGELAAR SVIR DIE DAG

No comments:

Post a Comment