Monday, July 18, 2016

KOEDOE - WAT 'N PRESTASIE

KOEDOE HENGELKLUB

Dag KOEDOES!!!

Eerstens wil ek al die Koedoe lede voorwaar geluk wens met die prestasie om die CURRIEBEKER Kampioene te wees.  Dit is voorwaar 'n prestasie en ook dan die 6de jaar in 'n ry.  Dit is 'n fenominale prestasie.  Baie geluk en dankie aan al ons lede.

KOEDOE LEDE IN PROVINSIALE SPANNE OPGENEEM
SENIOR A SPAN
GERT STRYDOM
CAREL SCHOEMAN
ROBERT HURN
WILLIE RICHARDS
TINUS BOSHOFF

SENIOR B SPAN
JUSTENO BORAGEIRO
CHRISTO BRONKHORST
SJ KOSTER
KOBUS VD MERWE
JACQUES DU PREEZ

SENIOR C SPAN
JOHAN PRETORIUS
DENNIS HOWLAND
HENNING FERREIRA

SENIOR D SPAN
OSCAR HUGHES
RASSIE ERASMUS

DAMES B SPAN
MELODI CAPITANI

JUNIOR A SPAN
HENNIE COETZEE (BESTUURDER)
JOHAN PRETORIUS (AFRIGTER)
KEVIN LERM
ELRICH LAMBRECHTS
SHAUN LAMBRECHTS
ADRIAAN CLOETE
JACO VAN DER MERWE
CHARL ERASMUS

JUNIOR B SPAN
TJAART COETZEE (AFRIGTER)
MARUSCHKA NAUDE
EMILE NEL
BENRICK JORDAAN
CHRISTIAAN COETZEE

VETERANE A SPAN
CHARLES ROHMAN
HENNIE COETZEE

FEEDER B SPAN
ADRIAAN CLOETE
PAT VD MERWE

FEEDER C SPAN
RIAAN CLOETE (BESTUURDER)

PENKOPPE
WILLIE RICHARDS (AFRIGTER)
GERHARD RICHARDS

GESTREMDES
DONALD MCDONALD (AFRIGTER)
WILMA MCDONALD
ANTON ENGELBRECHT
ANDRE SNYMAN

ANDER PROVINSIES (HULP) - SENTRAAL GAUTENG
OSCAR HUGHES (AFRIGTER)
NORMAN HUGHES (BBESTUURDER)

KWAZULU NATAL
RIAAN LERM (AFRIGTER)
PETRUS NAGEL (BESTUURDER)

MPUMULANGA
HENNING FERREIRA

MATCH
KEVIN LERM - 0/23 - VRYSTAAT
RIAAN LERM - 0/23 - BESTUURDER VRYSTAAT

NASIONALE PRESTASIES
CHRISTIAAN COETZEE - SAVOF 0/13 A
WT MARITZ - SAVOF 0/13 A
TJAART COETZEE - SAVOF 0/13 A (AFRIGTER)
ROALD MATTHEE - SAVOF 0/13 B
CHARLDON MATTHEE - SAVOF 0/13 B
CHARL MATTHEE - SAVOF 0/13 B (AFRIGTER)
KOBUS VD MERWE - SAVOF 0/13 UITNODIGING (AFRIGTER)
JC MARITZ - SAVOF 0/13 UITNODING
MARNO DU PLESSIS - 0/19 PROTEA
HENNIE COETZEE - PROTEA AFRIGTER
JACO VAN DER MERWE - SAVOF 0/19 A
JOHAN PRETORIUS - SAVOF 0/19 B (AFRIGTER)
MELISSA PRETORIUS - JONGE DAMES 0/19
DE WET BASSON - SAVOF 0/19 B
WALDO BASSON - SAVOF 0/19 B
CHARL ERASMUS - SAVOF 0/19 B
MARUSCHKA NAUDE - JONGE DAMES 0/19
WILMA MCDONALD - SAVOF DAMES B
SPYKER COETZEE - SENIOR PROTEA
KEVIN LERM - MATCH PROTEA
PAT VAN DER MERWE - MEESTERS FEEDER
RIAAN LERM - KORREKTIEWE NASIONALE SPAN (BESTUURDER)
RIAAN LERM - SAVOF SENIOR A SPAN MATCH (BESTUURDER)
RIAAN LERM - GAUTENG KORREKTIEWE A SPAN (BESTUURDER)

Magtig - as ons kyk na al die prestasies kan Koedoe net TROTS wees.  Kyk na al ons lede wat presteer het dit is voorwaar LEKKER OM 'N KOEDOE TE IS.....

Monday, July 4, 2016

MOOLMANS KLUBKOMPETISIE FOTOS - JULIE 2016

HIER IS 'N PAAR FOTOS VAN DIE KLUBKOMPETISIE BY MOOLMANS

MARUSCHKA MET 'N MOOI GRASKARP VAN 5.050KG

 
 
 JUNIOR WENNER - JACO VD MERWE
 
 
MEESTER WENNER - HENNIE COETZEE 
 
SENIOR WENNER - ROBERT HURN 
 
KOEDOE MANIA 3DE PLEK - MARK BARNETT 
 
KOEDOE MANIA 2DE PLEK - JACQUES DU PREEZ 
 
KOEDOE MANIA - WENNER ROBERT HURN 
 
TOP 3 KOEDOE MANIA HENGELAARS 


ONS 2 NUWE LEDE EBEN EN GEORGE VAN DER MERWE - WELKOM BOYS!!
HET DAREM MY DROEWORS GEKRY!!!
 
KOEDOE SPANFOTO 




KOEDOE KLUBKOMPETISIE - MOOLMANS JULIE 2016

KLUBKOMPETISIE STATISTIEKE

DATUM 2 Julie 2016
DAM Moolmans
WEER Koel - Matig in die middag
   
  DAG Kompetisie
   
Karp Vol 108
Karp Spieel 3
Gras karp 6
Baber 0
Moddervis 2
Moggel 0
Geelvis 4
Totale Vis 123
Massa 133,38
Aantal hengelaars 29
   
  SWAARSTE SPESIES
SENIORS  
Moddervis Bernhardt Enslin 0,930kg
JUNIORS  
Moddervis Jaco vd Merwe - 0.930kg
Graskarp Maruschka Naude - 5,050kg
WENNERS  
Wenners  
Seniors - Dag Robert Hurn
Dames - Dag Geen
Meesters - Dag Hennie Coetzee
Juniors - Dag Jaco vd Merwe
Junior/Junior
Dag
Geen
Voorskool - Dag Geen

SENIOR UITSLAE
Naam Van Totale
Punt
     
Robert Hurn 246,30
Jacques Du Preez 236,70
Gawie Van Eeden 156,10
Henning Ferreira 154,10
Mark Barnett 139,00
Tjaart Coetzee 103,80
Rassie Erasmus 100,80
Johan Pretorius 96,80
Eben vd Merwe 86,40
Christo Bronkhorst 85,20
Oscar Hughes 79,00
Spyker Coetzee 78,10
Donald Macdonald 68,00
Kobus vd Merwe 58,60
Bernhardt Enslin 55,70
Johan Naude 53,00
Ryno vd Walt 52,20
Wouter Ludeke 50,80
Buchner Potgieter 45,30
George vd Merwe 37,30
Ernie De Lange 17,10
Japie Purves 16,30

JUNIORS
Naam van Totale
Punt
     
Jaco vd Merwe 121,70
Shaun Lambrechts 105,60
Maruschka Naude 60,50
Tiaan Maritz 36,00
Christiaan Coetzee 18,40

MEESTERS
Naam Van Totale
Punt
     
Hennie Coetzee 105,60
Markus Swart 99,40