Hiermee wens ek al die Koedoe lede 'n Voorspoedige 2015 toe!!!
Wish You New Year 2015
On 1st January, when Moon Sets and Sun Rises,
the world would wake up to a new dawn,
I wish all my friends and family live long and to
witness 100 such dawns. Happy 2015!!!
Wednesday, December 31, 2014
Wednesday, December 24, 2014
GESEENDE KERSFEES EN VOORSPOEDIGE NUWEJAAR
Hiermee wens ek al ons Koedoe lede ‘n Geseende Kersfees en
Voorspoedige Nuwejaar toe. Mag julle ‘n awesome Kersfees beleef saam met
julle geliefdes en mag al julle drome waar word in 2015!!!!
Gister se ou voetspore is toegewaai onder sand. Mag die vars
voetspore van vandag en more jul lei na God se see van seƫ, strome van liefde,
branders van geluk, golwe van heerlikheid in Jesus se vrede.
Thursday, December 18, 2014
JUNIOR SA FINALE UITSLAE
Penkoppe se uitslae na die 3de dag.
1. GN 381
2. SG 285
3. VRY 257
4. NW 255
5. GAU 253
6. SNW 234
7. NOM 219
8. OP 202...
9. KZN 191
10. WP 160
11. MPU 141
12. NK 123
VIS 1795 KILOS 2861.325 KG
1. GN 381
2. SG 285
3. VRY 257
4. NW 255
5. GAU 253
6. SNW 234
7. NOM 219
8. OP 202...
9. KZN 191
10. WP 160
11. MPU 141
12. NK 123
VIS 1795 KILOS 2861.325 KG
Wel gedaan aan Gauteng-Noord se Penkoppe met 'n great oorwinning!!
Junior President A se uitslae
Totale vis 3084
Massa 2663.201
Nom 286 680 vis
SNW 278 590 vis
WP 230 503vis
Limp 221 449 vis
NK 214 500 vis
OP 175 362 vis
Uitslae van die Premier B OVS 333
SNW 286
MP 284
Gaut 273
G/Noord 269
NOM 224
KZN 218
Vis 1965
Massa 1676.533 kg
Uitslae van die Premier A spanne:
Gaut 347
G/Noord 299
MP 290
OVS 281
KZN 244
S/Gaut 217...
N/Wes 210
Vis 2606
Massa 2394.478 kg
Gaut 347
G/Noord 299
MP 290
OVS 281
KZN 244
S/Gaut 217...
N/Wes 210
Vis 2606
Massa 2394.478 kg
Well done aan al ons Junior hengelaars. Baie geluk aan almal wat uitgenooi is.
Wednesday, December 17, 2014
JUNIOR SA'S DAG 2 UITSLAE
Junior premier B na die tweede dag
1. Vrystaat - 230,
2. SNW - 193,
3. Gauteng Noord 184,
4. GAUTENG - 176,
5. Mpumalanga - 168 -
6. Nom - 161,
7. Kzn - 145;
vis - 1386, massa 1160,389kg
Junior President A na die tweede dag Totale vis 2039
Massa 1661.37
1. Nom 192 452vis
2. SNW 187 383 vis
3. NK 158 346vis
4. Limp 148 304vis
5. WP 145 333 vis
6. OP 106 221 vis
Premier A uitslae na die tweede dag.
1. Gauteng 242
2. Mpumalanga 203
3. G/Noord 201
4. OVS 166
5. KZN 156
6. S/Gaut 150
7. N/Wes 141
1715 vis
1601.701 kg
1. Vrystaat - 230,
2. SNW - 193,
3. Gauteng Noord 184,
4. GAUTENG - 176,
5. Mpumalanga - 168 -
6. Nom - 161,
7. Kzn - 145;
vis - 1386, massa 1160,389kg
Junior President A na die tweede dag Totale vis 2039
Massa 1661.37
1. Nom 192 452vis
2. SNW 187 383 vis
3. NK 158 346vis
4. Limp 148 304vis
5. WP 145 333 vis
6. OP 106 221 vis
Premier A uitslae na die tweede dag.
1. Gauteng 242
2. Mpumalanga 203
3. G/Noord 201
4. OVS 166
5. KZN 156
6. S/Gaut 150
7. N/Wes 141
1715 vis
1601.701 kg
Penkoppe se uitslae na twee dae se hengel.
1. GN 251
2. SG 203
3. GAU 185
4. VS 166
5. NOM 159
6. SNW 151
7. NW 143
8. OP 141...
9. KZN 125
10. NK 94
11. WP 93
12. MPU 90
1259 VIS 2078.410 kg
1. GN 251
2. SG 203
3. GAU 185
4. VS 166
5. NOM 159
6. SNW 151
7. NW 143
8. OP 141...
9. KZN 125
10. NK 94
11. WP 93
12. MPU 90
1259 VIS 2078.410 kg
Tuesday, December 9, 2014
DESEMBER KLUBKOMPETISIE UITSLAE
STATISTIEKE
SENIORS
DATUM | 6 DESEMBER 2014 |
DAM | TRICHARDT - SASOL |
WEER | WARM - LAAT MIDDAG REEN |
Toestande | DAM BAIE GESAK - MIN HAKKELS |
Karp Vol | 256 |
Karp Spieel | 8 |
Gras karp | 0 |
Baber | 5 |
Moddervis | 35 |
Geelvis | 0 |
Totale Vis | 304 |
Massa | 181.640 |
Aantal hengelaars | 20 |
SENIORS | |
Baber | Carel Schoeman - 3,490kg |
Karp | Sias J V Rensburg - 3,560 |
DAMES | |
Karp Vol | Madzi Schoeman - 1,470kg |
Junior/Junior | |
Karp Vol | Sarel Boshoff jnr - 1,590 kg |
Baber | Sarel Boshoff jnr - 0,440 kg |
WENNERS | |
Wenners | |
Seniors - Dag | Carl Schoeman |
Dames - Dag | Madzi Schoeman |
Meesters - Dag | Sarel Boshoff |
Juniors - Dag | Darren Latsky |
Junior/Junior | Sarel Boshoff jnr |
SENIORS
Naam | Van | Totale Punt |
Carel | Schoeman | 521,80 |
Markus | Swart | 393,30 |
SJ | Koster | 366,20 |
Justeno | Borageiro | 303,60 |
Sameer | Aboo | 303,00 |
Junior | Latsky | 286,50 |
Gert | Strydom | 245,50 |
Hassen | Mahomed | 243,00 |
Hoosein | Mahomed | 240,70 |
Henning | Ferreira | 213,20 |
Steve | Smit | 207,50 |
Raymond | Cloete | 178,50 |
JD | Steyn | 124,30 |
Francois | Steyn | 72,00 |
Dames | ||
Van | Voor Lett | Totale Punt |
Madzi | Schoeman | 245,00 |
Christa | Swart | 125,00 |
MEESTERS | ||
Sarel | Boshoff | 673,80 |
Sias | J V Rensburg | 233,00 |
Juniors | ||
Van | Voor Lett | Totale Punt |
Darren | Latsky | 128,70 |
Junior/Junior | ||
Van | Voor Lett | Totale Punt |
Sarel | Boshoff | 54,80 |
Subscribe to:
Posts (Atom)