§ Sterkte
aan al Koedoe se Lede wat gebuk gaan onder die Griep gogga.
§ Barbara
Conradie is ontslaan uit die Hospitaal, sover ek weet gaan dit goed met haar.
·
Aan George Ruthven en Neville Foord met hul prestasie
albei het Protea Kleur verwerf
·
Gert de Bruin en Boet Thomas wat opgeneem is in die SAVOF
B Span, Boet is as afrigter verkies.
Baie welkom:
· Johan en
Natacha Engelbrecht
· En ja WELKOM TERUG
· Riaan,
Elmari, Adrian, Markus en Elri Cloete,
“There’s no
place like HOME” Ek weet julle gaan dit baie geniet want
KOEDOE
HENGELKLUB is een GROOT familie
Daar word ’n beroep gedoen op alle Lede om u Ledegelde te
betaal:
R200-00 per Senior Lid - R150-00 per Dame en Junior
Maak
asb. gebruik van die klub se nuwe rekening nommer indien daar inbetalings
gedoen word.
Capitec
Silverton
Bank Kode
470010
Rek nommer
131 861 4242
Koedoe Hengel
INDIEN JY ENIGE NAVRAE HET RAAKENDE FINANSIES
KONTAK ASB
Samantha v Blerk
Tel: 012 303
1082(w)
Sel: 084 631 6933
Tannie
Gina het onderneem om Koedoe se Klere Beampte te wees, so u kan nou deur haar
die Klub klere bestel:
Tannie
Gina se kontak nr is: 082 973 7065
Baie dankie Tannie vir jou bereidwilligheid om te help
Daar is nou sweetpakke beskikbaar by Hettie
Kontak Tannie Gina vir
Bestellings
BROEKE
|
BAADJIES
MET LININGS
| ||
S-M-L
|
R 150.00
|
S-M-L
|
R 310.00
|
XL-XXL
|
R 160.00
|
XL-XXL
|
R 330.00
|
3XL-4XL
|
R 165.00
|
3XL-4XL
|
R 350.00
|
5XL-6XL
|
R 170.00
|
5XL-6XL
|
R 380.00
|
·
1ste Bolgooi Liga - 13
Julie 2013
·
2de Bolgooi Liga - 17
Augustus 2013
Almal
wat belangstel kontak
Die Bolgooi oefening gaan voort elke
Sondag, gevolg met ’n lekker saam kuier, bring en braai
KLUBKOMPETISIE
6 Julie
2013 –
DE RUST
DIE
OEWER IS OOP GESTEL
Soos gewoonlik geld die normale Dag
kompetisie reels.
Hengeltyd : vanaf 07H00
– 15H00 daarna sal daar om 15:45 by Donald se voertuig ingeweeg
word.
Niemand word sedert die Vrydag vooraf gaande toegelaat nie. Dit sal ly tot
’n diskwalifikasie.
Die klub se Pro-mania sal van toepassing wees slegs vir Klub Lede
Geliewe daarop te let dat geen klub
hengelaars binne Gauteng Noord aan sodanige Pro-mania mag deelneem nie.
’n Lid van Koedoe beteken
dat daar ’n getekende aansoek vorm in besit van die klub is.
Vis
natuurbewaring doeleindes, word ’n versoek aan al ons lede gedoen om asseblief
sorg te dra dat alle oewers ten alle tye skoon en netjies gehou word. Maak
seker dat wanneer die oewer verlaat word, daar geen rommel agterbly nie. Indien
daar enige dooie vis met die inweeg is, moet dit nie in die water terug plaas
nie. Reƫlings sal tydens die inweeg in die verband getref word.
Augustus - Jackey Leonard
September - Vaalrivier
Okt - Leeuplaas (Vaaldam)
10 Augustus - GONE
FISHING FONDS INSAMELING
10
Augustus
GONE FISHING FONDS INSAMELING PROJEK KOM NOU BAIE
VINNIG NADER
Daar word ‘n
beroep gedoen op al die Lede om betrokke te wees by die Projek. Daar is nog baie kaartjies wat verkoop moet
word. Wilma kan gekontak word by
Wilma McDonald Tel: 072 264 0561
Ondersteun KOEDOE en bring jou kant, as elke
lid slegs 5 kaartjies verkoop, dink net wat dit vir Koedoe sal beteken
JAAREIND FUNKSIE
Die Funksie gaan wees by die Baviaanspoort Gevangenis
Toegang: Nie Bederfbare Voedsel per
persoon
Drag: Casual maar Netjies(Onthou dit is ’n Prysuitdeling)
Elkeen sorg vir sy eie drinkgoed en Glas
Onthou jou toegang in die vorm van nie bederfbare voedsel, wat aan ‘n
Kindersorg gegee gaan word
Baie dankie Zans en jou groep Dames met die briljante idee
Gauteng Noord
Prysuitdelings funksie is op
20 Julie 2013 by die Akasia Stadsaal.
Die
volgende Lede moet teenwoordig wees. Lede wat
·
Provinsiaal gehengel het
·
Senior A Span
·
Senior B Span
·
Senior C Span
·
Junior B Span
·
Penkop B Span
·
Al die Bolgooi Spanne
·
Almal wat aan die Proewe deelgeneem het
Die kostes is R45-00 per persoon
R25-00 per kind P/12
Bring u eie drink en eetgoed
Francois Steyn – Skakelbeampte
Tel: 082 928 6560