Nuusbrief vir April 2013
Koedoe Hengelklub Nuusbrief
April 2013
“n Hele maand is verby sedert ons laaste Nuusbrief. Baie dankie aan almal vir die terugvoer. Die Meesters Proewe is afgehandel asook die
eerste 2 Senior Proewe, Vaaldam het gewys wie is baas, as hy sy rug draai dan
doen hy dit behoorlik. Maar welgedaan al die Koedoe manne wat dit bygewoon
het. Ons Dames, Junior en Penkoppe se
Proewe lê nog voor, sterkte aan julle ook.
Die Komitee is as volg:
Ere – President : Giel Swart Tel: 074 210 646
President : Markus Swart Tel: 083459 2363
E-mail: Mark.Swart@bcx.co.za
Vise-President : Hennie Coetzee Tel: 072 720 9798
E-mail: hcj.coetzee@telkomsa.net
Tesourier : Samantha v Blerk Tel: 012 303
1082(w)
084 631 6933
E-mail:
samanthavanblerk@gmail.com
Sekretaris : Marlene Coetzee Tel: 079 502 1949
E-mail: hcj.coetzee@telkomsa.net
Inweeg/ Donald McDonald Tel: 083 590 7179
Rekords Beampte : E-mail: motormac@mweb.co.za
Additionele Lede : Francois Steyn –
Skakelbeampte
Tel: 082 928 6560
E-mail: Francois.steyn66@gmail.net
Spyker Coetzee Tel: 082 359 5849
E-mail: hcj.coetzee@telkomsa.net
Charl Matthee Tel: 083 321 9208
E-mail: charl@uniqueflavors.co.za
Sarel Boshoff Tel: 082 933 4104
Tel: 012
8004957
E-mail: ultimateanglers@gmail.com
Dames Verteenwoordiger : Zandra Boshoff Tel: 082 845 9773
E-mail: ultimateanglers@gmail.com
Projek Gone Fishing : Wilma McDonald Tel: 072 264 0561
Baie geluk aan
Willie Richards en Danny Pretorius
met jul uitsonderlike
prestasie as VICTOR LAUDORUM tydens die Karp Kampioenskappe
\
Karp SA Kampioenskappe
(Koedoe Lede wat verteenwoordig het)
A-Span B-Span
Robert Hurn Tim
Brown
Carel Schoeman Barend
Booyse
Willie Richards Jacques
Fourie
Danny Pretorius Chris
Robberts
Baie geluk aan elkeen van julle
§ Gert Swart
het ’n Oprerasie ondergaan en sterk aan by die huis
§ Taleasha
en Tyler van Blerk het operasies ondergaan, sterkte Samantha
Baie geluk aan Spyker wat
Gekwalifiseer het in sy Ambag, nou is jy nie meer ‘n “Appie” nie
Baie welkom:
Riaan Maritz en die tweeling Tiaan en JC
Ek
weet julle gaan dit baie geniet
KOEDOE
HENGELKLUB is een GROOT familie
SHIMANO
5000
NA 11
MAANDE IN TRICHADSFONTEIN DAM
Tydens ons Klub kompetisie
in Mei 2012 by Trichardt, het ek my Feeder Stok en Chimano 5000 katrol
verloor. ’n Vis het stok en katrol die
water in gesleep, toe ek vir Tjaart ’n vis gaan skep het.
Groot was die verlies en die ou
hart was lekker seer. Vir my was dit
baie skade.
As ek rof weg skade bereken , die
stok was om en by R1900-00, dit was ’n drie stuk en die Katrol kan jy nie meer
koop nie en was om en by R1000.
So dit was R 3 500.00 as jy die lyn en strop in reken
Nou vir die Goeie
NUUS!!!!!!!! April Klub kompetisie by Trichardt op Saterdag
6 April 2013 om 15h00 kry ek ’n lekker byt aan my lyn,die sirene gaan af en die
kompetisie is verby. Ek het so 15 min
gespook met die vis, en wat kry ek toe aan my lyn MY EIE VISSTOK EN KATROL, GROOT was my vreugde.
Die stok is nie meer ’n driestuk
dit is nou aan mekaar vas van waterskade, maar die Katrol is in werkende
toestand bietjie aangeslaan maar alle parte werk nog, na 11 maande in die dam.
So ek wil jul aanraai koop
SHIMANO, SHIMANO Bo. En koop hulle by ULTIMATE ANGLERS
SPYKER
Daar word ’n beroep gedoen op alle
Lede om u Ledegelde te betaal:
R200-00 per Senior Lid - R150-00 per Dame en Junior
Niemand gaan geaffilieer word as
ledegelde nie opbetaald is nie.
Maak
asb. gebruik van die klub se nuwe rekening nommer indien daar inbetalings
gedoen word.
Capitec
Silverton
Bank Kode
470010
Rek nommer
131 861 4242
Koedoe Hengel
Klere kan
bestel word by: Hettie Gouws 082-4446896
INDIEN JY ENIGE NAVRAE HET RAAKENDE
FINANSIES KONTAK ASB
Samantha v Blerk
Tel: 012 303
1082(w)
Sel: 084 631 6933
BOLGOOI LIGAS
·
1ste Bolgooi Liga - 27
Julie 2013
·
2de Bolgooi Liga - 17
Augustus 2013
Daar gaan vanaf 2 Junie elke Sondag
Bolgooi oefening wees, gevolg met ’n lekker saam kuier, bring en braai.
4 Mei 2013 – Dagkompetisie. OBERON
Soos gewoonlik geld die normale Dag
kompetisie reëls.
Hengeltyd : vanaf
07H00
– 15H00 daarna sal daar om 15:45 by Donald se voertuig ingeweeg
word.
Bymekaarkom tyd: 5h00
by die Hek Inskrywings word gedoen en die Hekke open om 6h00
Niemand word sedert die Vrydag vooraf gaande toegelaat nie. Dit sal ly tot
’n diskwalifikasie.
Lede moet asseblief daarop let dat ons hengel
volgens die klub se Regulasies/ reëls asook die GN grondwet.
Die klub se Pro-mania sal van toepassing wees slegs vir Klub Lede
Geliewe daarop te let dat geen klub
hengelaars binne Gauteng Noord aan sodanige Pro-mania mag deelneem nie.
’n Lid van Koedoe beteken
dat daar ’n getekende aansoek vorm in besit van die klub is.
Hi almal kom
woon die Kompetisie en al die volgende Kompetisies vir die Jaar by en sien wat
jy kan wen
DANKIE SAREL VIR JOU BORG
Vis
natuurbewaring doeleindes, word ’n versoek aan al ons lede gedoen om asseblief
sorg te dra dat alle oewers ten alle tye skoon en netjies gehou word. Maak
seker dat wanneer die oewer verlaat word, daar geen rommel agterbly nie. Indien
daar enige dooie vis met die inweeg is, moet dit nie in die water terug plaas
nie. Reëlings sal tydens die inweeg in die verband getref word.
VOLGENDE KLUBKOMPETISIES
Junie - Hengel Kliniek
Julie - Bronkies Natuurbewaring
Augustus - Jackey Leonard
10 Augustus - GONE
FISHING FONDS INSAMELING
NAWEEK
STATISTIEKE
VOLSKUB 1076 SPIEEL 64 BABER 11 MODDERVIS 116 KLEINBEK 1 TOTAAL 1268 MASSA 618.965KG |
DAGKOMPETISIE
VOLSKUB 609
SPIEEL 35
BABER 2
MODDERVIS 101
KLEINBEK 1
GEVANG 748
MASSA 378.10KG
AANTAL HENGELAARS 56
SWAARSTE SPESIES
SENIORS
|
|||||||||||
JUNIORS
|
|
||||||||||
|
|||||||||||
DAMES
|
|
||||||||||
|
JUNIOR/JUNIOR
Moddervis
|
Charldon
Matthee 1.015kg
|
DAMES EN JUNIORS PROEWE
JUNIORS EN PENKOPPE
11 Mei by BRONKIES.
Die Inligtings vergadering by die Klubhuis 2de Mei om
18h30.
DAMES
Proef 1 en 2 - 27 en 28 APRIL by JACKEY LEONARD
Proef 3 - 11de
Mei by BRONKIES
SENIORS
Proef 3 en 4 - 18 en 19 Mei JACKEY LEONARD
Die tyd kom nou baie vinnig nader, daar word ’n versoek gerig dat so veel
as moontlik die aand saam met die KOEDOE FAMILIE kom geniet.
Hier is solank bietjie inligting
Die Funksie gaan wees by die Baviaanspoort
Gevangenis
Toegang: Nie
Bederfbare Voedsel per persoon
Drag: Casual
maar Netjies(Onthou dit is ’n Prysuitdeling)
RSVP: Einde Mei
Soveel mense wat bevestig vir soveel gaan
daar reggemaak word.
Ek wil graag ’n beroep doen op almal wat aan die onderskeie
Liga’s en die Bolgooi Liga deelgeneem het, of ’n Kompetisie gehengel het om op
29 Junie daar te wees.
Weet julle wat is SWAK as jy ’n
Trofee//medalje of sertifikaat ontvang
en jy is nie teenwoordig om dit in ontvangs te neem nie.
Francois Steyn – Skakelbeampte
Tel: 082 928 6560
Weet jy van die
ware vriendskap wat daar bestaan tussen jou oë?
Hulle knip saam... Hulle beweeg saam...
Hulle huil saam...
Hulle sien dinge saam...