Monday, August 29, 2011

KOEDOE LIGASPANNE VIR 2011-2012

Hi Almal,

Hier is die ligaspanne vir die komende jaar.  Laat weet asb. as daar iemand uitgelaat is.  Ons het nog probleme met lopers vir die jaar - laat weet asb. indien jy beskikbaar is as 'n loper vir die klub.

Hierdie is glad nie 'n maklike taak nie en ek dank die komitee vir die insette en tyd spandeer in die kies van die spanne.  As daar enige probleme is - kontak myself of die skakelbeampte wat Francois Steyn is.

PENKOP SPANNE
A-SPAN
KEVIN LERM
ELRICH LAMBRECHTS

BESTUURDER
HENNIE COETZEE
AFRIGTER
BAREND BOOYSE

B-SPAN
CHARLDON MATTHEE
ROALD MATTHEE

BESTUURDER
CHARL MATTHEE
AFRIGTER
SHAWN VAN BLERK

C-SPAN
SHAUN LAMBRECHTS
ADRIAAN CLOETE

BESTUURDER
MARLENE COETZEE
AFRIGTER
RIAAN CLOETE

D-SPAN
GERHARD RICHARDS
CHRISTIAAN COETZEE

BESTUURDER
WILLIE RICHARDS
AFRIGTER
TJAART COETZEE

JUNIOR SPANNE
A-SPAN
ANDRIES TIGGELMAN
KAYLE SWART
RUAN NABAL
JACO DE JONGH

BESTUURDER
SPYKER COETZEE
AFRIGTER
IAIN MCDONALD

B-SPAN
TYLER VAN BLERK
JACQUES LOMBARD
WYNAND RICHARDS
JAKO LOUWRENS

BESTUURDER
PIET ROODT

AFRIGTER
RUAN NABAL

KORTLYS
AIDEN BEZUIDENHOUT
TALEASHA VAN BLERK

DAMES A SPAN
WILMA MCDONALD
ZANDRA BOSHOFF
NICOLEEN RICHARDS
RIANA VERMAAK

BESTUURDER
SAREL BOSHOFF
AFRIGTER
DONALD MCDONALD

DAMES B SPAN
LILLY TIGGELMAN
TIANA BOOYSEN
DEBBIE GOUWS
SUSAN MATTHEE

BESTUURDER
MARKUS SWART
AFRIGTER
ROBERT KOTZE

KORTLYS
CHRISTA SWART
TALEASHA VAN BLERK

SENIOR SPANNE
A-SPAN
WILLIE RICHARDS
IAIN MCDONALD
MARKUS SWART
NEIL VD WESTHUIZEN
JOHAN STEYN
SAREL BOSHOFF
GERT STRYDOM
DONALD MCDONALD
HENNIE COETZEE
TJAART COETZEE
SPYKER COETZEE
BAREND BOOYSE

BESTUURDER
DANIE DE JAGER
AFRIGTER
JACQUES FOURIE
HULP-AFRIGTER
NOG EEN

SENIOR B-SPAN
JACQUES DU PREEZ
TINUS BOSHOFF
RIAAN DU PLESSIS
FRANCOIS STEYN
EUGENE WERNICK
PIET ROODT
CHARL MATTHEE
LOURENS POTGIETER
AMPIE ROODT
ANDRE CONNELY
GERT SWART
RIAAN NABAL

BESTUURDER
NOG EEN
AFRIGTER
PEET SWART
HULP-AFRIGTER
PHILLIP POTGIETER

SENIOR C SPAN
SIAS JANSE V RENSBURG
PIETER MEINTJES
ROBERT KOTZE
PIETER TERBLANCHE
PEET VORSTER
KOOS DE BEER
HASSEN MOHAMED
HOOSEIN MOHAMED
ANDRIES TIGGELMAN
KAYLE SWART
RUAN NABAL
JACQUES LOMBARD

BESTUURDER
NOG EEN
AFRIGTER
NOG EEN
HULP-AFRIGTER
NOG EEN

SENIOR D SPAN
TIGGIES TIGGELMAN
HERMAN KUHN
STEFAN V JAARSVELD
DUPPIE DU PLESSIS
ZIELAS DU PREEZ
SHAWN V BLERK
DERICK BEZUIDENHOUT
TYLER V BLERK
BRANDON LANGUAGE
JAN VERMAAK
PAT VD MERWE
DUANE HATTINGH

BESTUURDER
NOG EEN
AFRIGTER
NOG EEN
HULPAFRIGTER
NOG EEN

KORTLYS
BARRY GAARKEUKEN
HENNIE KNOETZE
JACO DE JONGH
MICHAEL ERASMUS
HANS DE LANGE
KOBUS VD MERWE
JACQUES FOURIE
PHILLIP POTGIETER

Tuesday, August 23, 2011

PRO SERIES - 21 AUGUSTUS 2011

Hi Almal,

Die Pro-Series was gehou te Vaaldam.  Vir die wat die water ken dit is tussen die ou Bruwers en Moolmans.  Baie lekker water maar die oewer is slegs 800m lank.  Moeilik vir ons as 'n klub om daar te gaan hengel.  Daar is wel groot graskarps in hierdie water!!

Hier is fotos van die pro series:

Mooi sonsopkoms

Baie mooi met die kas en stokke

Wag vir die inweeg

Mooi graskarp

Barbara Conradie met mooi vis

Andries met 'n mooi karp

Mike ook met 'n mooi graskarp

Steve Smit met 'n mooi graskarp

Die 3 dames wat by die kompetisie was

Kobus - 5de plek

4de Plek

Smittie - 3de plek

Andries 2de plek

Schalk wenner vir die dag

Steve -Lootjie Trekking

Michael - Geelvis

Phillip - Grootste Geelvis

2de Grootste Graskkarp

Grootste Graskarp - 4.4kg

Fun na die tyd

Wenners vir die dag

PROVINSIALE WEDSTRYD GAUTENG-NOORD VS GAUTENG

Hi Almal,




Wel gedaan aan al die provinsie se hengelaars, bestuurders, afrigters, kapteins, beamptes en ouers met 'n fantastiese hengeldag by Steyns Vaaldam. Die vis was maar bitter moeilik, maar ons as 'n provisnie het baie goed presteer. Dit wys my weereens dat ons op die regte pad is, en dat ons gesond is in ons hengel!!! kom ons hou dit so, en word nie groter as ons sport nie.

STATISTIEK VIR DIE DAG
275 VIS
205.339KG
ONGVEER 250 HENGELAARS

UITSLAE VIR DIE DAG
PENKOPPE
1) GN A - 86
2) GAU - 43
3) GN B - 27

1) JC MOUTON (GN)- 5 VIS 1.670KG
2) WC LANDSBERG (GN)4 VIS 2.185KG
3) C ABBOTT (GN)

JUNIOR A
1) GN - 139
2) GAU - 126

1) JJ SCHEEPERS(GN) - 3 VIS 3.875KG
2) S PAXTON(GAU) - 4 VIS 2.120KG
3) JP DU PLESSIS(GN) - 3 VIS 1.750KG

JUNIOR B
1) GN - 86
2) GAU - 24

1) J DEKKER(GAU) 3 VIS 1.210KG
2) N BUYS (GN) 2 VIS 1.005KG
3) K LERM (GN) 1 VIS 0.858KG

DAMES A
1) GN - 92
2) GAU - 88

1) L BRITZ(GAU) 3 VIS 2.715KG
2) M SMITH(GAU) 2 VIS 3.385KG
3) R VERMEULEN(GAU) 2 VIS 3.320KG

DAMES B
1) GN - 53
2) GAU - 47

1) AJ PIETERS(GN) 3 VIS 1.305KG
2) S NIENABER(GN) 2 VIS 1.995KG
3) J ACKERMAN(GAU) 1 VIS 0.765KG

MEESTERS A
1) GN - 149
2) GAU - 96

1) CHS BOYLAN(GN) 7 VIS 2.105KG
2) JV VAN RENSBURG(GAU) 3 VIS 2.881KG
3) C ROHMAN(GN) 3 VIS 1.210KG

MEESTERS B
1) GN- 60
2) GAU - 56

1) J PHEIL(GN) 6 VIS 2.194KG
2) JG J V VUUREN(GN) 3 VIS 1.623KG
3) JA BOOYSEN(GAU) 3 VIS 1.522KG

SENIOR A
1) GN - 171
2) GAU - 126

1) AB BOTHA(GN) 8 VIS 23.635KG
2) NJ FOORD(GN) 5 VIS 12.050KG
3) G RUTHVEN(GN) 5 VIS 8.700KG

SENIOR B
1) GAU - 138
2) GN - 123

1) SJ BOSHOFF(GN) 3 VIS 4.445KG
2) R LANGEDYK(GAU) 2 VIS 2.763KG
3) LJ BARNARDT(GN) 1 VIS 3.688KG

SENIOR C
1) GAU - 145
2) GN - 140

1) E HENNOP(GN) 11 VIS 5.527KG
2) C KOEKEMOER(GAU) 8 VIS 3.547KG
3) J ROBBERTS(GAU) 7 VIS 2.604KG

GROOTSTE SPESIES
1) KARP - 4.885KG
2) BABER - 0.585KG
3) MUDDY - 0.813KG
4) GROOTBEK GEELVIS - 0.680KG

ALGEHEEL PUNTE
1) GAUTENG-NOORD - 1089
2) GAUTENG - 890

GAUTENG-NOORD WEN MET 199 PUNTE!!!! WEL GEDAAN AAN ALMAL.

HIER IS FOTOS VIR DIE DAG
Stefan Hennop

Wisseltrofees vir die provinsiale wedstryd

Beamptes hard besig met die punte

Gauteng-Noord Penkoppe

Gauteng-Noord penkoppe

Gauteng penkoppe in bespreking

Almal wag vir die punte

Die jongelinge

Oom Hennie Coetzee met sy 2 seuns en sy 2 kleinseuns.
'n Trotse oomblik vir Oom Hennie

Toekomstige penkoppe

Dames in 'n gesprek oor die dag se hengel

Penkoppe het so bietjie fun voor die prysuitdeling

Gauteng-Noord se beamptes.  Ons is trots op julle en dankie vir die dag se
harde werk.

Uitslae is gereed

Penkop wenners - Jan-Hendrik en Marius

Junior B Wenners - Thinus

Junior A Wenners - Markus

Dames B Wenners - Donald

Dames A Wenners - Harry en Dawie

Meesters B wenners - Francis

Meesters A Wenners - JP en Herman

Senior C Wenners

Senior B Wenners

Senior A Wenners - Francois

2de Algeheel Penkoppe - Christiaan Landsberg

Wenner Penkoppe - Erhard Mouton

Wenner Junior B - J.Dekker

2de Plek Junior A - S.Paxton

Wenner Junior A - JJ Scheepers

2de Plek Dames B - S. Nienaber

Wenner Dames B - Alta Pieters

Wenner Dames A - L.Britz

Wenner Meesters A - Chris Boylan

Wenner Senior C - Ettienne Hennop

Wenner Senior B - Sarel Boshoff

2de Plek Senior A - Neville Foord

Wenner Senior A - Alex Botha

Afsluiting van funksie

Dames A Span - Wenners

Markus en Janco

Die Junior A Span

Donald en Wilma McDonald

Gee bietjie raad